Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emerald at the Bay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Atha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Emerald at the Bay
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jill R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill R

Superb location!

Beautiful apartment, extremely well equipped and comfortable. Excellent views overlooking the sea in a peaceful and immaculately kept gardens.

Emerald at the Bay se terugvoer

Thank you Jill. You were the perfect guest!

Emerald at the Bay
Zelda P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda P

Has everything you need (home away from home).

Our stay was very pleasant. Enjoyed the privacy. The emergency supplies very much appreciated. Will be back! Fantastic views with beach just outside boundary. Close to restaurants, shops and tourist attractions. Close to everything.

Emerald at the Bay se terugvoer

Baie dankie Zelda! Baie dankie vir die ondersteuning. Kom gerus weer!

Emerald at the Bay
Stephen B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen B

Lekker

Dit was ’n heerlike woning. Veilig en het ’n wonderlike uitsig oor die see.

Emerald at the Bay se terugvoer

Baie dankie Stephen. Dit was lekker om julle weer te huisves!

Emerald at the Bay
Stephen B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen B

Awesome.

The Holy Spirit showed me in a dream before. While we were on holiday I recall that it felt if I was there before. Will stay again.

Rupert V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert V

Pragtig, netjies en skoon. Puik ligging!

Hierdie is voorwaar 'n pragtige, skoon en netjiese woonstel. Als wat mens nodig het. Die ligging is perfek om jou in staat te stel om die hele area te kan verken.

Anika D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika D

Pragtige eenheid met uitstekende uitsig.

Die eenheid was baie netjies en goed toegerus. Die uitsig is absoluut asemrowend. Die eenheid is baie sentraal geleë om die hele Kaap-omgewing te verken en die veiligheid was ook uitstekend.

Cecile P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile P

Baie netjiese, gerieflike plek.

Wil net sê baie baie dankie aan LekkeSlaap en die eienares Atha Scott vir 'n baie gerieflike en netjiese plek waar ons tuisgegaan het, het soos ons eie huis gevoel, lekker uitstappies gehad op die landgoed, self baie mooi scenery en toegang tot strand is baie gerieflik. Baie baie dankie, ons sal definitief weer bespreek!

Willie M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M

Fantastiese verblyf en uitsig.

Emerald at the Bay is in 'n pragtige Golf Estate geleë en baie veilig. Die woonstel was baie skoon en netjies en lekker ruim vir 4 volwassenes. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar gaan bly as die geleentheid daar is en sal die verblyf ook enige tyd aanbeveel. Dit was voorwaar fantastiese verblyf en die uitsig ... so so mooi!

Emerald at the Bay se terugvoer

Baie dankie Soekie. Kom kuier gerus weer. Julle was die ideale gaste!

Emerald at the Bay
Ezette F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezette F

Asemrowend.

Dis pragtig, netjies en wonderbaar.

Emerald at the Bay se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Emerald at the Bay
Karin M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Ongelooflik lekker om in so netjiese plek tuis te gaan.

Baie dankie, dit was heerlik om in so mooi en skoon plek tuis te gaan. Die uitsig is ongelooflik mooi. Wou nie eers opstaan nie, dis te heerlik om so vir die see te lê en kyk. Alles wat jy nodig het was daar en meer. Enige iemand wat in die Strand wil tuisgaan kan beslis hierdie woonstel bespreek.

Samantha S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Lovely neat place with amazing scenery. Felt like home away from home.

Every comfort you need is there to the point of spices, very impressed. Lovely facilities, enjoyed the tennis courts.

Emerald at the Bay se terugvoer

So glad you enjoyed it, please come again!
You were the perfect guests.

Emerald at the Bay
Ferdinand V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand V

Dit was beslis 'n droomverblyf, gemaklik en rustig.

Dit was voorwaar 'n plesier om deur LekkeSlaap 'n vakansie te reël. Bo-gehalte verblyf met vriendelike diens en bystand van beide agente en eienaars, ons volgende vakansie is beslis weer 'n LekkeSlaap vakansie.

Yolande K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Awesome.

Alles was 100% reg. Alles is daar wat jy dalk kan benodig. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Uit haar pad uit gegaan om alles reg te laat loop vir ons. Woonstel is op die beste plek geleë - naby alles en by die see. Asemrowende uitsig. Baie dankie vir alles.

Emerald at the Bay se terugvoer

Dankie Yolande.

Emerald at the Bay
Benita V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Benita V

Skoon.

Skoon, min slaap met een bed wat ongemaklik is, het sy op bank gaan slaap en muskiete wat pla en net te veel extras wat mens voor moes inbetaal na die tyd. Sou graag net een keer vir alles wil betaal.

Emerald at the Bay se terugvoer

Elize, ek is jammer om te hoor van die muskiete, maar daar is muskiet afweer middel beskikbaar. Ek sal wel vra vir die skoonmaker om daarvoor te spuit. Met die droogte en geleë naby die rivier veroorsaak dit maar dat mens nou en dan ongewenste goggas kry. Laat weet my asseblief watter bed is ongemaklik? Die enkel bed is meer vir kinders geskik, maar ek sal kyk wat ek kan doen.
Ek sal ook kyk of LekkeSlaap al die kostes kan insluit. Die uitstaande bedrag kom gewoonlik alles saam, en dit is dan 'n eenmalige bedrag om te betaal. Dit word ook so gekommunikeer in die kwotasie en met my opvolg boodskap.

Emerald at the Bay
Marline N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marline N

Die see-uitsig en verblyf was ongelooflik!

Dankie vir die puik diens. Alles was piekfyn!

Jeanne T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne T

Home away from home.

I would recommend Emerald Bay with confidence. The apartment has a warm welcoming atmosphere. It is comfortably furnished truly home away from home. Bonus that our car was parked under cover and it is truly safe environment. We hope to return soon. Big thank you to the owner that we were able to retreat to her little peace of heaven.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Ware tuiste.

Ek sal Emerald Bay met graagte aanbeveel. Die woonstel het 'n warm atmosfeer wat jou laat tuis voel. Dit is gerieflik gemeubileer. As bonus was daar selfs veilige onderdakparkeerplek vir ons motor en die hele omgewing is sommer veilig. Ons hoop om gou weer terug te keer. Baie dankie aan die eienaar dat ons kon wegbreek na haar stukkie hemel op aarde.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Enrico A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico A

Ons sal verseker weer by Emerald at the Bay bespreek!

Ongelooflik lekker om by 'n skoon plek in te stap en dit voel soos huis weg van die huis af. Ons sien baie uit na die volgende keer. Fantasties verby!

Marietjie S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Waarde vir geld.

Eenheid met 'n pragtige see-uitsig wat ideaal geleë is en gerieflik toegerus is in 'n veilige kompleks.

Emerald at the Bay se terugvoer

Baie dankie dat julle my plek so mooi opgepas het. Wonderlike gaste!

Emerald at the Bay
Carol D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D

Kan nie wag vir die volgende bespreking nie. Dit was awesome!

Pragtige see-uitsig, groot, gemaklik, sentraal geleë, volledig toegerus.

Mari-lize M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lize M

Beste plek ooit waar ek al gaan vakansie hou het.

Die woonstel is netjies, skoon, veilig en baie sentraal. Ons het baie rondgery net om terug te kom na die uitsig op die see en die gedruis van branders. Ek kan dit regtig aanbeveel vir 'n heerlike vakansie-blyplek.

Emerald at the Bay se terugvoer

Wow! Baie dankie vir die terugvoering. Ek hoop om julle gou weer te sien!

Emerald at the Bay
Annette S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Die woonstel is fantasties geleë, modern ingerig en het 'n uitsig oor die see.

Die inligting om die woonstel te vind was baie goed. Emerald at the Bay is baie mooi ingerig en gerieflik. Ons het veilig gevoel en die toegang tot die strand is maklik en vinnig. Die uitsig op die see is wonderlik. Daar is supermarkte naby. Ons sal baie graag weer daar kom bly.

Emerald at the Bay se terugvoer

Annette was die ideale gas! Baie dankie vir julle ondersteuning!

Emerald at the Bay
Rudie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie V

Puik akkommodasie teen 'n billike prys.

Emerald at the Bay is werklik 'n baie mooi en netjiese eenheid. Ek kan dit enige tyd aanbeveel aan enige iemand wat die Strand of omliggende gebied wil besoek.

Emerald at the Bay se terugvoer

Baie dankie! Groot plesier! Ek is bly julle het dit geniet!

Emerald at the Bay
Renske C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske C

Wonderlike verblyf!

Ons het baie lekker gebly! Sal dit vir enige iemand aanbeveel! Woonstel is ruim, skoon, met pragtige uitsig en sentraal geleë! Sal definitief weer van Emerald at the Bay gebruik maak. Baie dankie Atha Scott! Diens was fantasties!

Emerald at the Bay se terugvoer

Dit is lekker om te weet dat julle dit geniet het!

Emerald at the Bay
Sarel S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S

Waarde vir geld!

Pragtige uitsig en netjiese akkommodasie. Volledig toegerus. Die verkryging van toegangskaartjies na kantoor-ure was 'n probleem en sekuriteit behandel gaste dan asof onwelkom. Agente behoort hierna om te sien.

Colette B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colette B

Pragtige uitsig.

Ons het baie lekker gebly, is loop afstand van die see af, en het 'n pragtige uitsig oor die see vanaf die sitkamer en die hoof slaapkamer.

Emerald at the Bay se terugvoer

Thank you for your feedback Colette. I am glad you had a good time. I do notice that you marked cleanliness as a 4. Please let me know if there is anything I can improve on. Best wishes, Atha

Emerald at the Bay
Petro L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro L

Netjies, gerieflik en veilig.

Die eenheid by Emerald at the Bay is werklik baie netjies en gerieflik. Ek sal beslis weer daar bly.

Emerald at the Bay se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering! Lekker dag!

Emerald at the Bay
Wilna W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wilna W

Het die verblyf baie geniet

Ongelukkig net gevind dat die stort in gesinsbadkamer onbruikbaar is omdat dit oral spuit. Ons stel voor dat dit eerder verwyder word sodat net die bad gebruik kan word.

Emerald at the Bay se terugvoer

Die stort in die tweede badkamer is 'n alternatief indien die hoofslaapkamer se stort nie voldoende is nie. Dit is opsioneel om dit te gebruik.

Emerald at the Bay
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Greenways Gholflandgoed, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMGFlYjE1LThlMDctNDM1Ni04ZGFlLTNmMmFhMzM2NzdlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 5) 27 5 1 5 Beach Road Greenways Golf Estate 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.126806310881 18.836099381306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang