Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emerald at the Bay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Jill R
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Superb location! Beautiful apartment, extremely well equipped and comfortable. Excellent views overlooking the sea in a peaceful and immaculately kept gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Atha
Emerald at the Bay
Thank you Jill. You were the perfect guest!

Zelda P
Kort verblyf
4.8
Jan 2021

Has everything you need (home away from home). Our stay was very pleasant. Enjoyed the privacy. The emergency supplies very much appreciated. Will be back! Fantastic views with beach just outside boundary. Close to restaurants, shops and tourist attractions. Close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Atha
Emerald at the Bay
Baie dankie Zelda! Baie dankie vir die ondersteuning. Kom gerus weer!

Stephen B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2020

Lekker Dit was ’n heerlike woning. Veilig en het ’n wonderlike uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Atha
Emerald at the Bay
Baie dankie Stephen. Dit was lekker om julle weer te huisves!

Stephen B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Awesome. The Holy Spirit showed me in a dream before. While we were on holiday I recall that it felt if I was there before. Will stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rupert V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2018

Pragtig, netjies en skoon. Puik ligging! Hierdie is voorwaar 'n pragtige, skoon en netjiese woonstel. Als wat mens nodig het. Die ligging is perfek om jou in staat te stel om die hele area te kan verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2018

Pragtige eenheid met uitstekende uitsig. Die eenheid was baie netjies en goed toegerus. Die uitsig is absoluut asemrowend. Die eenheid is baie sentraal geleë om die hele Kaap-omgewing te verken en die veiligheid was ook uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2018

Baie netjiese, gerieflike plek. Wil net sê baie baie dankie aan LekkeSlaap en die eienares Atha Scott vir 'n baie gerieflike en netjiese plek waar ons tuisgegaan het, het soos ons eie huis gevoel, lekker uitstappies gehad op die landgoed, self baie mooi scenery en toegang tot strand is baie gerieflik. Baie baie dankie, ons sal definitief weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2017

Fantastiese verblyf en uitsig. Emerald at the Bay is in 'n pragtige Golf Estate geleë en baie veilig. Die woonstel was baie skoon en netjies en lekker ruim vir 4 volwassenes. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar gaan bly as die geleentheid daar is en sal die verblyf ook enige tyd aanbeveel. Dit was voorwaar fantastiese verblyf en die uitsig ... so so mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Atha
Emerald at the Bay
Baie dankie Soekie. Kom kuier gerus weer. Julle was die ideale gaste!

Ezette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Asemrowend. Dis pragtig, netjies en wonderbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Atha
Emerald at the Bay
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Karin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Ongelooflik lekker om in so netjiese plek tuis te gaan. Baie dankie, dit was heerlik om in so mooi en skoon plek tuis te gaan. Die uitsig is ongelooflik mooi. Wou nie eers opstaan nie, dis te heerlik om so vir die see te lê en kyk. Alles wat jy nodig het was daar en meer. Enige iemand wat in die Strand wil tuisgaan kan beslis hierdie woonstel bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Atha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Greenways Gholflandgoed, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMGFlYjE1LThlMDctNDM1Ni04ZGFlLTNmMmFhMzM2NzdlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 5) 27 5 1 5 Beach Road Greenways Golf Estate 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.126806310881 18.836099381306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang