Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emerald Cove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 979, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Emerald Cove is 'n klein vakansiekompleks tussen die inheemse bome wat grens aan St Michaels Beach. Hierdie omgewing is gesinsvriendelik en is ideaal vir 'n strandvakansie en besoekers wat die Suidkus wil verken.

Die grasdak-chalets is smaakvol gemeubileer met 1 of 2 slaapkamers, 'n sitkamer, kombuis en stoep. Elke chalet is volledig toegerus vir selfsorg. Stap by die voorste hek uit, onder die melkhoutbome deur na die gewilde St Michaels Beach, wat lê teen 'n veilige, beskutte baai tussen 'n getypoel en 'n kalm strandmeer.

Braai lekker langs ons privaat swembad of stap langs die duine en besigtig die volop voëllewe. Ons is stapafstand van die restaurante en die winkelsentrum af. Daar is WiFi.

Sentraal geleë in Shelly Beach, Emerald Cove. Dit is ideaal vir besoekers wat die volgende besienswaardighede wil besoek: Oribi George, koffieplaas, krokodilparke, vuurtorings, walvis- en dolfynkyk, diepseehengel. Die Suidkus het ook 8 gholfbane en 4 Blouvlagstrande.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Marinerylaan 979, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Emerald Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 979, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4MjVhZjA1LTZmYTgtNDkyMy1iZTM2LTRkY2FjYzFmNDI3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 979 Marine Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.817648013742 30.404761091341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang