Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emerald Guesthouse at Springs

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lena-pad 6, Selcourt, Springs, 1559, Gauteng
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Emerald Guesthouse at Springs bied oornagverblyf in diepgroen tuine in 'n luukse area van Selcourt, Springs. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n alleenreisiger óf 'n paartjie wat die gewoel van die stad wil ontsnap.

Dié gastehuis bied 6 kamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Alle kamers is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Al die kamers het 'n privaat ingang en het lugversorging. Vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi ook beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot die welige groen tuine en 'n uitnodigende swembad om op daardie warm somersdae af te koel. Ontbyt en aandete is beskikbaar teen 'n addisionele koste en indien vooraf gereël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Isabel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Lena-pad 6, Selcourt, Springs, 1559, Gauteng
  • Gaste dink Emerald Guesthouse at Springs het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lena-pad 6, Selcourt, Springs, 1559, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b0876237327b7c786e307c55ea2deb154e7d053545f216c9ddb2f0ce9a571f02531fdc0836c2a6aaa098fcfbb6ac15bf40c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 6 Lena Road Selcourt 1559 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.3049423 28.452338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang