Emerald View
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper-singel 5, Myburgh Park, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Emerald View is ’n pragtige gastehuis in die kusdorpie Langebaan. Dié sonderlinge strandmeerdorpie is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en verskeie besienswaardighede in die area kan verken.
Die gastehuis bied verblyf in 4 standaardslaapkamers. Elke kamer het direkte toegang tot die swembadarea en daar is geriewe soos TV's, muurverwarmers, elektriese komberse, tee- en koffiemaakgeriewe en plafonwaaiers.
Gaste kan in die randvloeiswembad afkoel terwyl hulle ’n lieflike uitsig oor die strandmeer in die verte geniet. Addisionele geriewe sluit in veilige parkeerplek, WiFi en ’n hysbak wat toegang tot die ontbytkamer bied.
Daar is verskeie doendinge in die omliggende area soos voëlkyk, visvang, perdry, kajak, voetslaan, gholf, ski en branderplankry.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Roger Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Sandpiper-singel 5, Myburgh Park, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Gaste dink Emerald View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper-singel 5, Myburgh Park, Langebaan, 7354, Wes-Kaap