Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emerald View

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-singel 5, Myburgh Park, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Emerald View is 'n pragtige gastehuis in die kusdorpie Langebaan. Die bekoorlike strandmeerdorpie bied 'n ideale basis vanwaar die Weskus en die oorvloed uitstekende besienswaardighede in die omgewing verken kan word.

Die gastehuis bied verblyf in 'n keuse van 4 standaardslaapkamers. Elke slaapkamer spog met direkte toegang tot die swembadarea en beskik oor bykomende geriewe soos 'n TV, muurverwarmers, elektriese kombers, tee- en koffiemaakgeriewe en plafonwaaiers.

Gaste kan afkoel in die oneindige swembad wat lieflike uitsigte oor die strandmeer in die verte het. Bykomende geriewe sluit veilige parkeerplek, toegang tot WiFi en 'n hysbak in wat maklike toegang tot die ontbytkamer bied.

Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge in die omliggende area geniet wat voëlkyk, visvang, perdry, kajakvaart op die strand, voetslaan, gholf, ski en branderplankry insluit.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir Emerald View
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Roger Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Sandpiper-singel 5, Myburgh Park, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink Emerald View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-singel 5, Myburgh Park, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e73f98071b666589003e6180a98c50cf430442eeb548b12016623168955a7a891c26a0cff2fc020266cdd3335f45b09952a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 5 Sandpiper Close Myburgh Park 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.105009468089 18.036755550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang