Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emmanuel Self Catering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maddie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Emmanuel Selfsorg word hoog aanbeveel vir ligging, netheid, gerief en goeie diens. Ons het baie lekker gebly in die pragtige, gerieflike selfsorg-eenheid. Ons gasheer was uiters bedagsaam en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly en gekuier. Vreeslik lekker gebly, sal enigetyd aanbeveel, baie netjies en skoon, alles en meer is daar in die woonstel en die gasheer is uitstekend en vriendelik. Gaan beslis weer bespreek! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Value for money. It was a great pleasure to stay at Emmanuel Self Catering. The hosts were very friendly and helpful. I would really like to thank them for the awesome time. The unit was even better than the pictures. Your attention to detail was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Overall pleasant experience. We had a very pleasant stay and our hosts were very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Naweek wegbreek. Wat 'n aangename naweek. Die eienaar is baie vriendelik en baie hulpvaardig. Na ons grondpad gery het, het die eienaar selfs ons voertuig laat was. Die woonstel is netjies, skoon en baie goed toegerus. Alles is heel en werk foutloos. Ons het regtig baie lekker gebly en was bederf met skoon drinkwater, lekker koffie, vuuraanstekers en selfs koekies vir die kinders. Ons kan die verblyf enige tyd aanbeveel. Baie goeie waarde verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wat 'n pragtige ervaring. Ons het verskriklik lekker gebly. Watter wonderlike mense. Marius is gaaf en baie gewillig om te help met alles. Selfs 'n paaier vir winkels ens. Baie dankie dat julle ons soos familie laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Didi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Perfect and what you see is what you expect. It was nice and loving. Warm welcome and everything was perfect. Would stay again, no doubt!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantasies! Sjoe. Ek het eerlikwaar nog nie by 'n plekkie gebly wat so ingerig is soos Emmanuel Self Catering nie. Pragtige, skoon en netjiese eenheid wat letterlik alles beskikbaar het waaraan jy kan dink vir jou tydjie weg van die huis af. Heerlike ontspanningsarea met oopplan kombuis. Ruim slaapkamer en lekker groot badkamer waar jy kan kies of jy lus het vir 'n lekker warm bad of 'n vinnige stort as jy haastig is. Die gasheer en gasvrou is sout van die aarde. Hulle het ons so welkom laat voel - asof ons mekaar al jare ken. Ek sal vir seker weer hier oorslaap as ek vir besigheid moet deur ry Oos Londen toe. Hulle is baie prakties geleë - 'n klipgooi van al die nodige winkels waar ek besigheid kan doen, en ook naby aan al die dokters vir jou jaarlikse afsprake of noodgevalle. Dankie vir julle uitmuntende diens, warm harte en uitstekende diens. Ons sien julle gou-gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

One of the best we've stayed in so far. Marius, our host, made us feel most welcome and comfortable. The unit exceeded our expectations in all aspects. Highly recommended and we'll be back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo K
1 nag
5.0
Mei 2023

Wat 'n verrassing, vyfster-verblyf teen 1-ster-koste. Goed ingerigte eenheid met alles wat jy benodig. Sterk WiFi-sein met al die benodighede as daar load shedding is. Jou vervoer is veilig agter geslote hek en hoe mure, so geen bekommernisse nie. Ek sal enige persoon aanbeveel om van hierdie "hidden gem" gebruik te maak. Sien my verseker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ramsayweg 10, Baysville, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99fe23bae157a8d65bec08cc40b42229b7ccf68615aaed7db166caa71c4525732ac71e069da1ee9b2c9da519d0f430858614?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 10 Ramsay Road Baysville 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9950127 27.9162727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang