Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emmanuel Self Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 21 resensies vir Emmanuel Self Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Maddie L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maddie L

Emmanuel Selfsorg word hoog aanbeveel vir ligging, netheid, gerief en goeie diens.

Ons het baie lekker gebly in die pragtige, gerieflike selfsorg-eenheid. Ons gasheer was uiters bedagsaam en hulpvaardig.

Heinrich H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich H

Baie lekker gebly en gekuier.

Vreeslik lekker gebly, sal enigetyd aanbeveel, baie netjies en skoon, alles en meer is daar in die woonstel en die gasheer is uitstekend en vriendelik. Gaan beslis weer bespreek! Dankie.

Kelly M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly M

Value for money.

It was a great pleasure to stay at Emmanuel Self Catering. The hosts were very friendly and helpful. I would really like to thank them for the awesome time. The unit was even better than the pictures. Your attention to detail was exceptional.

Tanya C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C

Overall pleasant experience.

We had a very pleasant stay and our hosts were very friendly and accommodating.

Pieter D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Naweek wegbreek.

Wat 'n aangename naweek. Die eienaar is baie vriendelik en baie hulpvaardig. Na ons grondpad gery het, het die eienaar selfs ons voertuig laat was. Die woonstel is netjies, skoon en baie goed toegerus. Alles is heel en werk foutloos. Ons het regtig baie lekker gebly en was bederf met skoon drinkwater, lekker koffie, vuuraanstekers en selfs koekies vir die kinders. Ons kan die verblyf enige tyd aanbeveel. Baie goeie waarde verblyf.

Jacques V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Wat 'n pragtige ervaring.

Ons het verskriklik lekker gebly. Watter wonderlike mense. Marius is gaaf en baie gewillig om te help met alles. Selfs 'n paaier vir winkels ens. Baie dankie dat julle ons soos familie laat voel het.

Didi D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Didi D

Perfect and what you see is what you expect.

It was nice and loving. Warm welcome and everything was perfect. Would stay again, no doubt!

Lisa S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S

Fantasies!

Sjoe. Ek het eerlikwaar nog nie by 'n plekkie gebly wat so ingerig is soos Emmanuel Self Catering nie. Pragtige, skoon en netjiese eenheid wat letterlik alles beskikbaar het waaraan jy kan dink vir jou tydjie weg van die huis af. Heerlike ontspanningsarea met oopplan kombuis. Ruim slaapkamer en lekker groot badkamer waar jy kan kies of jy lus het vir 'n lekker warm bad of 'n vinnige stort as jy haastig is. Die gasheer en gasvrou is sout van die aarde. Hulle het ons so welkom laat voel - asof ons mekaar al jare ken. Ek sal vir seker weer hier oorslaap as ek vir besigheid moet deur ry Oos Londen toe. Hulle is baie prakties geleë - 'n klipgooi van al die nodige winkels waar ek besigheid kan doen, en ook naby aan al die dokters vir jou jaarlikse afsprake of noodgevalle. Dankie vir julle uitmuntende diens, warm harte en uitstekende diens. Ons sien julle gou-gou weer.

Richard M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M

One of the best we've stayed in so far.

Marius, our host, made us feel most welcome and comfortable. The unit exceeded our expectations in all aspects. Highly recommended and we'll be back for sure.

Christo K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K

Wat 'n verrassing, vyfster-verblyf teen 1-ster-koste.

Goed ingerigte eenheid met alles wat jy benodig. Sterk WiFi-sein met al die benodighede as daar load shedding is. Jou vervoer is veilig agter geslote hek en hoe mure, so geen bekommernisse nie. Ek sal enige persoon aanbeveel om van hierdie "hidden gem" gebruik te maak. Sien my verseker weer.

Mymoena I - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mymoena I

A home away from home feeling. The host and his wife were excellent and we had nice long chats about everything.

The unit is very spacious, secure and well-maintained. The facility has a generator for load shedding which was a nice addition. We were very impressed with the facility and enjoyed our stay. Will definitely return in the future. Well done to the hosts.

Avril G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril G

Ons was so hartlike verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Absoluut baie meer werd gebied as waarvoor mens betaal.

Daar is so baie ekstras as by ander plekke waar ons al gebly het. 9 Emmanuel is 'n groot aanwins vir ons land se gasvryheidsbedryf. Baie hoeë standaarde word deurgans handhaaf. Ek kan nie wag om terug te gaan nie. Kragopwerker is 'n groot bonus tydens loadshedding.

Mark M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Recommended stay.

Hosts have catered for all needs, including a generator, and a comfortable, safe stay. Definitely a gem of a find. Affordable, friendly stay. The vehicle is safe.

Barry W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry W

Will absolutely stay here again.

Great spacious room, well equipped, and has super helpful owners. Good value for money. Very important, there is a generator on site. See you soon!

Mark M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Value for money and generator friendly stay.

A gem of a find for comfort and safety. We were very happy to find a facility that is safe with a generator. Definitely will be back for further stays. Home away from home.

Nonkululeko T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonkululeko T

Excellent! Felt like I was with my family.

Marius waited patiently as we arrived late. He was really a phone call away. Enjoyed our stay a lot. It was not easy to leave him and his wife as we were chatting like old friends.

Dirk B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Onbeskryflike ervaring.

'n Wonderlike verwelkoming, met vriendelike en regtig behulpsame eienaars. Die woonstel is idillies en so gemaklik ingerig, daar is nie een ding wat mens aan kan dink wat nie klaar beskikbaar is nie. As mens praat van waarde vir geld is die plek beslis die beste!

Gayle S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gayle S

Pragtige ruim selfsorg met puik diens.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Marius en sy vrou en het sommer dadelik tuis gevoel. Die eenheid is pragtig ruim en baie netjies. Dit beskik oor alles wat mens nodig het. Sal ons definitief weer in die toekoms sien.

Vanessa V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V

Outstanding hospitality.

We were welcomed like old friends. Loved the accommodation, spacious and lots of attention to detail. Location unexpected surprise.

Emerencia S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emerencia S

Eienaar en sy vrou het ons baie tuis laat voel.

Sondagoggend voor ek moes ry het ek n papwiel gehad en Marius was soo gaaf om vir my die band te ruil. hou aan met die goeie diens Emmanuel. God se seën oor u besigheid.

Justine L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine L

Uitstekende diens!

Warme verwelkoming! Baie skoon en netjies. 'n Huis weg van die af huis. Marius en sy vrou het ons baie laat tuis voel. Baie vriendelik en behulpsaam. Dit is definitief my blyplek in Oos - London.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ramsayweg 10, Baysville, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99fe23bae157a8d65bec08cc40b42229b7ccf68615aaed7db166caa71c4525732ac71e069da1ee9b2c9da519d0f430858614?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 10 Ramsay Road Baysville 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9950127 27.9162727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang