Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emmanuel Self Catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ramsayweg 10, Baysville, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Emmanuel Self Catering bied selfsorgverblyf in die hartjie van Baysville, Oos-Londen en het 'n ontspannende en rustige atmosfeer wat die perfekte plek is om jouself tuis te maak of jy vir besigheid of ontspanning reis.

Die ruim eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie. Daar is 'n gemeenskaplike area met 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n kombuis en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele.

Die skuifdeure bied toegang tot 'n knus binnehof met 'n tafel en stoele onder 'n afdak, asook 'n ingeboude braai.

Die verblyf het 'n kragopwekker vir kragvoorsiening tydens beurtkrag.

Die woonstel is sentraal en is 'n 'n kort entjie se ry vanaf winkels, winkelsentrums, restaurante, die wêreldbekende Nahoon Reef-strand, die museum, akwarium, die Buffalo City-stadion en die Oos-Londen-gholfklub af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 21 resensies vir Emmanuel Self Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ramsayweg 10, Baysville, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Emmanuel Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ramsayweg 10, Baysville, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99fe23bae157a8d65bec08cc40b42229b7ccf68615aaed7db166caa71c4525732ac71e069da1ee9b2c9da519d0f430858614?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 10 Ramsay Road Baysville 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9950127 27.9162727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang