Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emmarentia Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Drika L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Pragtige plek. Baie vriendelik ontvang. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Fantastiese verblyf, hoog aanbeveel! Ek het heerlik gebly. Dit is 'n pragtige gastehuis met ruim, gerieflike en netjiese kamers/geriewe, heerlike ontbyt, en vriendelike personeel. Simphiwe was meer as bereid om die ekstra myl te gaan met 'n glimlag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Sal dit vir vriende aanbeveel. Rustig, veilig, skoon en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele P
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Mooi, skoon, netjies, veilig & wonderlike gasheer. Ons het heerlik gebly! Behalwe vir die mooi, skoon, netjies verblyf met 'n heerlike ontbyt het die gasheer vir ons uitstekende diens gegee en regtig 'above and beyond' gegaan met sy diens en vriendelikheid. Ons sal enige dag van hierdie gastehuis gebruik maak. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jh B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Skoon, vriendelik, mooi. Was vriendelik ontvang deur Simphiwe. Die blyplek was skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Baie netjies, goeie kliëntediens. Baie netjiese kamers en goeie diens. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
1 nag
4.8
Mei 2023

Sentrale groen ligging en vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juanita M
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Okt 2023

Swak. Raserige waterpomp. Aircon werk nie. Swak ontbyt. Moes lank wag vir hek.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Simphiwe Gift
Emmarentia Guest House
Jy het vergeet dat jy goed geslaap het meneer, en veilig so.

Thereza H
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Waarde vir geld en Ongelooflik Lekker!!! Die gastehuis voldoen aan al mens se behoeftes. Ons was 'n klompie vriende wat daar gebly het en elke kamer/woonstel was perfek. Woonstelle/kamers was groot en gerieflik. Kyk Simphiwe die receptionist is 'n treat! Ongelooflik bedagsaam, voorbereid en net daar om te hulp aan te bied veral met verlore sleutels! Thank you Simphiwe, you rock!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Ongelooflike diens! Toe ons daar aankom by die gastehuis het Simpiwe (die bestuurder) ons verwelkom en ons na ons kamer geneem, wat 'n mooi plek! Dis 'n regte juweel in Johannesburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Simphiwe Gift Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 280
R1 280 R1 152
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 280
R1 280 R1 152
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Niger-weg 27, Emmarentia, 2029, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78d71ea2b95337c9a957ac2ef94814c8a1ae95f492dedd7784eec86735adf9fd0995f280414158defd93f93bc4667f0dcdba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 280 nouVanaf R1 152 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 27 Niger Road Emmarentia 2029 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.169540552549 28.012540525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang