Emmaus-On-Sea
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lorna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Ilse S - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Colleen F - Mei 2024
Algehele gradering
Lorna is the most warm hearted hostess, the apartment beautiful nothing lacking.
Carlo P - Mrt 2024
Algehele gradering
Great stay! Comfortable and relaxing!
Rene D - Feb 2024
Algehele gradering
Die plekkie is so goed vir jou siel, met 'n asemrowende uitsig.
Willene D - Feb 2024
Algehele gradering
Sal dit vir enigeen aanbeveel.
Louise E - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic, peace and tranquility, good for the soul. Thank you once again Lorna.
Louis C - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Leon J - Mei 2024
Algehele gradering
Puik uitsig en sal weer daar gaan bly.
Anel S - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige eenheid met 'n fantastiese uitsig.
Emmaus-On-Sea se terugvoer
Baie dankie vie die wonderlike resensie Anel en die pragtige persoonlike kompliment.
Ek hoop ons sien julle gou weer.
Nicole L - Feb 2023
Algehele gradering
'n Regte "rare find".
Emmaus-On-Sea se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie en pragtige persoonlike kompliment, ek waarder dit regtig baie!!
Ons is bly julle het alles so geniet, dis wat ons streef na.
Dean S - Jan 2023
Algehele gradering
Suitable for four people. Two bedrooms with en-suites. Ensuite of first bedroom is separated by a sliding door. Main bedroom and ensuite is open plan. Accommodation is attached to the main house. Owners are fantastic hosts. Apartment is tastefully furnished.
Lees meerEmmaus-On-Sea se terugvoer
Hi Dean,
Thank you so much for this lovely review, I can use it as the description of our apartment on the website.
It was an absolute pleasure to have you and your family here and your daughter and her cousin were so awesome. Loved their energy.
Hope to see you back here soon.
Lorna
Letitia B - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreeknaweek.
Emmaus-On-Sea se terugvoer
SO baie dankie vir die wonderlike resensie Letitia, ons waardeer dit opreg en hoop om julle gou weer by Eammus-On-Sea te verwelkom.
Liana S - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek met pragtige uitsig.
Emmaus-On-Sea se terugvoer
So baie dankie vir die wonderlike resensie Liana.
Julle was sulke fantastiese gaste en ek dink die woonstel was netjieser toe julle uitgaan.
Weereens jammer vir die 2 ure van geen krag, groeipyne met ons solar installasie, maar dit is hopelik nou uitsorteer.
Hoop ons sien julle gou weer, Stellenbosch is net om die draai.
Riekie A - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly in die goed toegeruste en netjiese eenheid.
Emmaus-On-Sea se terugvoer
Dankie Riekie vir die wonderlike resensie en ons hoop ons sien julle gou weer!
Louise N - Des 2022
Algehele gradering
Hierdie is die vol pakket en nog meer!
Emmaus-On-Sea se terugvoer
So baie dankie vir hierdie wonderlike gradering, Louise. Ons is baie bly dat julle dit so geniet het en ons hoop om julle gou weer hier te sien. Lorna.
Ockert U - Aug 2022
Algehele gradering
Die gasvryheid was 5-ster, die mooiste see-uitsig, het lieflik op 'n koue aand die binnebraai geniet.
Emmaus-On-Sea se terugvoer
Hallo Ockert
So baie dankie vir die wonderlike resensie en dit was 'n absolute plesier om julle by ons te hê.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Lorna
Emmaus-On-Sea
Willie B - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was 'n kuier wat ons altyd sal bybly.
Emmaus-On-Sea se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie Willie en ons hoop om julle gou weer hier te sien!
Karel W - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en uitwys van wooneenheid.
Minike D - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Bernice A - Nov 2021
Algehele gradering
Emmaus-on-sea is 'n pragige plek om te besoek as die stad se lawaai te veel word. Die atmosfeer is ontspannend. Ons sal defnitief weer terug kom.
Jamile N - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was nou 'n lekker rustige wegbreek!
Annika D - Mei 2021
Algehele gradering
Smaakvol met beeldskone uitsig.
Karin F - Apr 2021
Algehele gradering
Amazing!
Deryck D - Sep 2021
Algehele gradering
Good, clean, friendly, good position, great view, well equipped.
Michelle R - Des 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Emmaus-On-Sea se terugvoer
Baie dankie Michelle, dit was heerlik om julle by Emmaus-On-Sea te ontvang en dankie vir die wonderlike terugvoer.
Ons waardeer dit dat jy die moeite doen om terugvoer te gee.
Wonderlike 2021 vir julle.
Sanette J - Nov 2020
Algehele gradering
Ontspanne, waarde vir geld.
Emmaus-On-Sea se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Sanette, ons waardeer dit.
Johan H - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Vriendelike mense
Emmaus-On-Sea se terugvoer
Baie dankie Johan en ons is bly dat ons julle kon laat welkom voel en dat julle Emmaus-On-Sea geniet het.
Adele G - Aug 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, luuks, skoon, fantastiese uitsig oor die see.
Lees meerEmmaus-On-Sea se terugvoer
Baie dankie Adele.
Ek waardeer hou wonderlike terugvoer ongelooflik baie en is in ekstase dat julle Emmaus-On-Sea so baie geniet het.
Die Spar is inderdaad 'n juweel.
Wonderlike 2021 vir julle.
Lorna
Nico S - Mrt 2020
Algehele gradering
Emmaus on Sea is 'n vyfster-juweel en ons beveel hom baie hoog aan. Ons sal in die toekoms op geen ander plek in Yzerfontein bespreek nie.
Lees meerHermine L - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese plekkie met die beste uitsig.
Millie M - Okt 2018
Algehele gradering
Absoluut aan te beveel. Ons gaan weer soontoe.
Jakes D - Okt 2018
Algehele gradering
Uitsonderlik voorberei en besonderse uitsig.
Katrina D - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Donovan B - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflik, nie net die plekkie nie, maar die mense ook!
Emmaus-On-Sea se terugvoer
Donovan, baie dankie vir ons wonderlike resensie.
Dit was vreeslik lekker om julle en julle fantastiese energie by ons the verwelkom en ons sien uit na julle volgende besoek.
Lorna
Rentia B - Aug 2018
Algehele gradering
Bekoorlik, uiters netjies en aantreklik met 'n onverwagte betowerende uitsig oor die see!
Emmaus-On-Sea se terugvoer
Hi Rentia
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om vir ons 'n resensie te skryf en dit is absolute wonderlike terugvoer. Dit was so heerlik om julle by ons te verwelkom en dit nogal sommer 2 keer. Ons hoop regtig dat ons julle in die toekoms weer kan ontvang. Dan behoort die woonstel nog mooier te wees.
Lekker dag
Lorna
Lynnette B - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfek!
Emmaus-On-Sea se terugvoer
Hi Lynette
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om vir ons 'n resensie te skryf, ek waardeer dit baie. Baie dankie oor vir die wonderlike terugvoer en ons hoop om julle gou weer by Emmaus-On-Sea te verwelkom.
Dankie ook vir die uitwys van die webtuiste fotos, ek is besig om aandag daaraan te gee.
Lorna
Emmaus-On-Sea
Astrid A - Aug 2018
Algehele gradering
Nice and neat cottage.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker en netjiese kothuis.
Lekker en netjiese kothuis met 'n see-uitsig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gail M - Apr 2018
Algehele gradering
Comfortable accommodation.
Jo-anne V - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plek, netjies en gemaklik.
Emmaus-On-Sea se terugvoer
Jo-Anne,
So baie dankie vir die wonderlike resense. Dis vir ons baie lekker as ons gaste ons plekkie en ons droom met ons kan deel. Hoop eerlikwaar om julle gou weer te sien.
Lorna
Karel V - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Emmaus-On-Sea se terugvoer
Baie dankie Karel vir die uitstekende resensie. Ek is jammer ek was nie persoonlik teenwoordig om julle te ontmoet nie, maar ons hoop om julle gou weer te verwelkom by Emmaus-On-Sea. Ons is nou besig om die res van die woonstel ook te rerstoureer, so julle sal moet kom kyk hoe dit lyk!
Lorna
Richard I - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig en goed toegeruste eenheid.
Emmaus-On-Sea se terugvoer
Hi Richard,
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om hierdie wonderlike resensie vir ons te stuur. Ons waardeer dit en hoop om julle gou weer te sien. En baie sterkte met die trou reëlings.
Lorna
Lieze M - Sep 2017
Algehele gradering
Sal definitief weer gaan.
Emmaus-On-Sea se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Cornelius. Julle was absoluut heerlike gaste en ons het dit vreeslik geniet om julle te ontmoet. Coenraad het ook julle geselsies baie geniet en ons hoop om julle weer spoedig te sien.
Vriendelike groete
Lorna
Daniel B - Des 2017
Algehele gradering
Puik.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Versveldstraat 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang