Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emmaus-On-Sea

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versveldstraat 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Emmaus-On-Sea is 'n selfsorgwoonstel in Yzerfontein, aan die Weskus, en is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad.

Die tweeslaapkamerwoonstel is net 5 minute van die strand af geleë en is ideaal vir 'n groep of gesin van 4 en bied aan gaste lieflike see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mini-oond en vierplaatstoof, 'n mikrogolfoond asook 'n yskas. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv en Netflix, en gratis WiFi is beskikbaar.

Die braaigeriewe is omskep in 'n lieflike binnebraai-area met stapeldeure wat heeltemal kan oopmaak indien die weer mooi is. Die eenheid het 'n privaat ingang.

Emmaus-On-Sea is heeltemal van die rooster af en heeltemal onafhanklik.

Die woonstel is naby Spar en Tops, en verskeie restaurante kan in en om die dorp gevind word. Gedurende die walvisseisoen sal gaste die walvisse in die baai kan besigtig, en in blomseisoen word die kus lewendig met bloeiende veldblomme. 'n Verskeidenheid voëls kan in die Weskus Nasionale Park gesien word, en verskeie doendinge kan geniet word wat wissel van swem, visvang, 4x4-roetes, asook markte en die Dasseneiland-vuurtoring.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 44 resensies vir Emmaus-On-Sea
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Versveldstraat 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Emmaus-On-Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versveldstraat 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03684dcf2fd755ae660c7a0067b575492fe72584235934028e4e1bfdb2e7332dcce55e5f887b6268a70c0f79ec43697cd77c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 30 Versveld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.351710826839 18.148864117721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang