Emmaus-On-Sea
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Versveldstraat 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Emmaus-On-Sea is 'n selfsorgwoonstel in Yzerfontein aan die Weskus, en is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad.
Dié woonstel is net 5 minute vanaf die strand, is ideaal vir 'n groep of gesin van 4 persone, en bied lieflike uitsigte oor die see. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n oond met 'n vierplaatstoof, 'n mikrogolfoond, sowel as 'n yskas. Koffie- en teemaakgeriewe word voorsien. Die sitkamer het 'n TV met DStv, asook Netflix en gratis WiFi.
Die braaigeriewe is omskep in 'n heerlike binnebraai-area met stapeldeure wat heeltemal kan oopskuif indien die weer dit toelaat. Die eenheid het 'n privaat ingang.
Emmaus-On-Sea is ook onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en is selfversorgend.
Die woonstel is naby die Spar en Tops, en verskeie restaurante kan in en om die dorp besoek word. Gedurende die walvisseisoen sal gaste die walvisse in die baai kan dophou, en in die blommeseisoen word die kus met pragtige veldblomme versier. Verskeie voëlspesies kan in die Weskus Nasionale Park gesien word, en verskeie doendinge soos swem, visvang, 4x4-roetes, markies en die Dasseneiland Vuurtoring kan geniet word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lorna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Versveldstraat 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Emmaus-On-Sea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Versveldstraat 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang