Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emmaus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Emmaus
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jenny-lee S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny-lee S

Aangenaam, netjies en veilig.

Ek het baie lekker gebly. Dit was 'n yskoue week in Bloem, maar met 'n verwarmer, elektriese kombers en goeie kwaliteit beddegoed was dit 'n aangename week. Die woonstel het genoeg spasie en die kombuis is goed toegerus.

Carel V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Gemaklik en netjies. Geen probleme en vriendelike mense.

Baie lekker gebly en geniet.

Pieter S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Uitstekende kliëntediens.

Ons het Martin se puik kliëntediens baie waardeer. Hoogs aanbeveel.

Piet N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet N

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Lekker ruim en netjiese woonstel.

Marius J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J

Ruim, netjies, skoon en privaat.

Altyd lekker om daar te bly. Ruim, netjies en skoon. Privaat. Die eienaar doen baie moeite om dit so gemaklik moontlik te maak vir gaste.

Ashley H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley H

Vreeslik lekker gebly.

Emmaus is beslis 'n goeie plekkie om te kom bly. Baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar bly.

Magdaleen S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S

Lekker!

Baie behulpsame en vriendelike diens.

Wim V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V

Aangenaam verras.

Die eenheid is pragtig, prakties, gerieflik, skoon en veilig. Ek sal beslis weer die eenheid gebruik.

Marius J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Geniet dit om daar te bly. Die eienaar maak seker dat die plek warm is in die winter. Privaat en veilig.

Linda V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Rustig, skoon en netjies.

Baie billike prys vir wat jy kry.

Louise V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Lekker gebly.

2de Keer hier geslaap, stil area, bly lekker en als gerieflik en lekker warm beddegoed vir die winter.

Anelize J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelize J

Pragtige, sentrale verblyf.

Ons het heerlik hier tuisgegaan vir 3 nagte. Het alles wat jy nodig het. Sal Emmaus aanbeveel en weer hier tuisgaan.

Louise V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Mooi, ruim en goed geleë.

Pragtige plekkie, ruim en netjies, het als wat nodig is en het baie lekker gebly, het regtig gedink aan al die ekstras wat moontlik nodig is. Mooi dekor, rustige buurt en vriendelik ontvang. Dankie.

Lizel J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel J

Sal definitief aanbeveel.

Die woonstel is skoon, netjies en het alles wat jy nodig het. Veilige en rustige area. Kar het veilige, onderdakparkeerplek reg voor die woonstel. Ook naby verskeie restaurante. Die koffie, beskuit en ontbytgrane was vir ons 'n groot plus. Ons is baie vriendelik ontvang. Beddens is baie gemaklik en beddegoed en handoeke is van topgehalte. Ons sal definitief weer by hulle oorbly.

Rae S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rae S

A most enjoyable stay.

Everything was clean, neat and tidy. Although I did not make use of the breakfast options available, it was a very nice touch and something I was not expecting. Overall, I enjoyed my stay here. The only drawback was that there was no emergency backup light during loadshedding.

Karin J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J

Heerlik.

Dit was heerlik. Leķker gerus.

Deon B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Netjies en alles wat mens nodig het.

Sien sterre.

Sonja B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Beautiful, comfortable, warm atmosphere unit.

Host is very friendly and accommodating. The unit is beautifully furnished and has everything you need. Love the big shower. Honesty bar with refreshments and sweets are a first to see on all our stay overs, which is awesome and different, saves you a trip to town. Will definitely stay over again. 5 stars from us! Thanks to Rosy as well.

Julian C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian C

Pleasant and comfortable.

In transit to Cape Town for relocation. Had my 14 year old husky with me. Adequate facilities for both of us. Both of us were made to feel welcome and comfortable.

Mynette P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynette P

My verwagtinge oortref.

Baie beïndruk met Emmaus. Definitief die tyd en geld werd om van hulle gebruik te maak. Beveel hulle baie sterk aan.

Donsie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donsie V

Pragtig en baie skoon!

Emmaus is regtig waarde vir geld. Die verblyf was modern,mooi, netjies en baie skoon! Baie dankie ook vir die bederfies wat vir ons neergelê was, die lekker koffie, tee en beskuit, asook “honesty bar” en dat julle ons steeds vriendelik ontvang het al was dit baie later as beplan!

Kevin S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Gerieflik en rustige area.

Sien sterre.

Wilri E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilri E

Gerieflik en gemaklik.

Die diens wat ek ontvang het was onverbeterlik en ek het die rustigheid van die omgewing geniet.

Joey B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey B

Kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Ons het so lekker daar gebly.

Hilda F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda F

Uitstekend!

Sal vir seker weer by Emmaus bespreek! Gasvry en die verwelkoming deur die kinders was tops!

Jomari B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomari B

Puik!

Silwerskoon, smaaklik gemeubileer, ruim, sentraal, baie veilig, stil woonbuurt, gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Die akkommodasie is foutloos en ons kan dit definitief aanbeveel. Ons het dadelik tuis gevoel. Smaaklike peuselhappies was voorsien.

Lize R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R

Netjies!

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is pragtig en die verwelkoming warm. Ons het in die woonstel oornag en was heerlik. My tannie het in die kamer oornag en dis jammer dat daar nie ook lugreëling en ‘n TV is nie. Dit moet asb gespesifiseer word. Dis ons enigste klagte. Ons honde was ook goed geakkommodeer.

Alta E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta E

Skoon, netjies, modern, voldoende.

Daar is alles wat mens nodig kan kry. Ontbyt was lekker en kon ook saamgeneem word as kospakkie. Dit is regtig 'n lieflike oornagplek.

Tsitsi M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tsitsi M

I enjoyed my stay at Emmaus.

The room was neat and bedding was clean. I did not even worry about my safety because of the security. The owners are friendly, caring and respectful.

Ellouise V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellouise V

Netjies, skoon en gemaklike verblyf.

Vriendelike ontvangs. Warm, netjiese, skoon verblyf. Heerlike ontbyt.

Danielle D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle D

Het al ons verwagtinge oortref!

Ons het so lekker gebly. Die kamer kon lekker verhit vir ons klein babatjie en die hondjies kon ook lekker rondloop. Al die details is wat die plekkie so spesiaal maak. Van die sjokoladetjies op die kussings tot die lekker happies in die yskas. Ek hoop ons kry gou weer 'n geleentheid om hier te bly.

Peter B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B

Netjies en skoon.

Lekker ontbyt, netjies en skoon.

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Andel-straat 1, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAGYaD06gsOlYEV6izAl4dIGaJJNQYHzFLdlVw4tAq8YahrUu3I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 1) 32 5 1 5 1 Van Andel Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.088492332615 26.218881939563
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang