Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emmaus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jenny-lee S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Aangenaam, netjies en veilig. Ek het baie lekker gebly. Dit was 'n yskoue week in Bloem, maar met 'n verwarmer, elektriese kombers en goeie kwaliteit beddegoed was dit 'n aangename week. Die woonstel het genoeg spasie en die kombuis is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
1 nag
5.0
Nov 2023

Gemaklik en netjies. Geen probleme en vriendelike mense. Baie lekker gebly en geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag
5.0
Okt 2023

Uitstekende kliëntediens. Ons het Martin se puik kliëntediens baie waardeer. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Lekker ruim en netjiese woonstel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Ruim, netjies, skoon en privaat. Altyd lekker om daar te bly. Ruim, netjies en skoon. Privaat. Die eienaar doen baie moeite om dit so gemaklik moontlik te maak vir gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley H
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Vreeslik lekker gebly. Emmaus is beslis 'n goeie plekkie om te kom bly. Baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdaleen S
1 nag
5.0
Aug 2023

Lekker! Baie behulpsame en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Aangenaam verras. Die eenheid is pragtig, prakties, gerieflik, skoon en veilig. Ek sal beslis weer die eenheid gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Skoon, netjies en waarde vir geld. Geniet dit om daar te bly. Die eienaar maak seker dat die plek warm is in die winter. Privaat en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag
5.0
Jul 2023

Rustig, skoon en netjies. Baie billike prys vir wat jy kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Andel-straat 1, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAGYaD06gsOlYEV6izAl4dIGaJJNQYHzFLdlVw4tAq8YahrUu3I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 1) 32 5 1 5 1 Van Andel Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.088492332615 26.218881939563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang