Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Empire Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Empire Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Joel B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joel B

Had minor technical issues, mostly to do with basic household goods expected in a self catering unit.

Ensure that all lighting/emergency and other is in working order due to material load-shedding issues. Could not find brooms etc. to clean the apartment. The fridge had a very strong smell, which should be attended to. A security notice should be provided so that tenants know where it is unsafe.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Yolanda V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda V

Dis 'n pragtige plek.

Dit was 7 onaangename nagte. Die matras op die bed was stukkend, springs het deurgesteek. Daar was 'n duik in wat ons met 2 kussings moes opvul! Ek het nie een nag deur geslaap nie. Dit was 7 aangename dae. Dis 'n mooi woonstel met alles wat 'n mens nodig het. Jy het 'n mooi berg-uitsig, maar geen see-uitsig! Dis naby die strand en restaurante. Die veiligheid was ongelooflik. Ek sal definitief teruggaan as die matras vervang word.

Carren M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carren M

Superb.

We had a lovely time. Johan was great as well as the apartment, it was clean and equipped with everything we needed. Thanks so much for having us!

Johanna G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna G

Dit is baie sentraal t.o.v. die strand, winkels, restaurante. Parkeerplek is veilig. 24 uur-sekuriteit vir die gebou en toegang.

Die woonstel het oor die meeste benodigdhede beskik. Die eienaar was gaaf en baie toeganklik. Sitkamermeubles benodig opgradering of stoffering. Die bed was vir my behoeftes nie gemaklik nie, maar ek aanvaar ook dat daar nie in almal se persoonlike behoeftes voorsien kan word nie. TV-kanale het KykNET ingesluit wat 'n pluspunt was. (Weinig by ander fasiliteite beskikbaar.)

Willy C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willy C

Was baie aangenaam.

Ons het ons verblyf geniet maar sal nie in Desember weer daarheen gaan nie want die strand was te oorbevolk.

Delbrin S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delbrin S

Ongelooflik.

Empire apartment was ongelooflik gerieflik ek sal enige tyd weer terug gaan.

Jill P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill P

The flat was very pleasant and well furnished.

We enjoyed our stay at the flat and would recommend it to a friend.

Eddie H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie H

Pleasant and well organised accommodation.

Fay has a well organised and efficient system. She accommodated our arrival time in a friendly manner. We felt more like old friends of the family. The apartment was clean and tidy. The furnishings are comfortable.

Sonja J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J

Baie netjies, goed toegerus en wonderlike ligging.

Ons verblyf was baie lekker en ek het net een voorstel: Op die beskrywing van die woonstel sê dit net dat DStv slegs beperkte kanale het. Ongelukkig was daar geen film- of sportkanale beskikbaar nie.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Empire Building, Kusweg, Muizenberg, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwYTczZTRkLTBkY2MtNDA3YS1iMTNjLWE3NzI1MTJiYzVkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Empire Building Beach Road 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.107874 18.469841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang