Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Empire Apartment

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Empire Building, Kusweg, Muizenberg, 7800, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Empire Apartment at Surfer's Corner is in die hartjie van Muizenberg geleë. Hierdie luukse woonstel is direk oorkant die Muizenberg Blouvlag-statusstrand geleë. Hier kan gaste sonbaai en ontspan langs die bekende Muizenberg-badhutte.

Die woonstel het 1 ruim slaapkamer met 'n ekstra-lengte dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n instapstort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas-kombinasie, oond met kookplaat en afzuigwaaier en 'n mikrogolfoond. Die sitarea beskik oor 'n TV met DStv-kanale en 'n DVD-speler. Van die sitarea af lei 'n balkon met berguitsigte.

Die Empire-kompleks het sekuriteitsbeheerde toegang, insluitend 'n gespesifiseerde ondergrondse parkeerplek. 'n Hysbak sal gaste vanaf die veilige parkeerarea na die derde verdieping van die kompleks waar die woonstel geleë is, neem.

Die woonstel is ideaal geleë tussen restaurante soos Primi Piatti en Tiger's Milk. Dit is die ideale plek vir gaste wat hou van branderplankry en swem en is ook binne 30 minute se ry na ander moet-sien-besienswaardighede soos Tafelberg en die Houtbaai-hawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Empire Building, Kusweg, Muizenberg, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Empire Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Empire Building, Kusweg, Muizenberg, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwYTczZTRkLTBkY2MtNDA3YS1iMTNjLWE3NzI1MTJiYzVkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Empire Building Beach Road 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.107874 18.469841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang