Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

En Route Cape Town

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Cornelle C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Was wonderlik. Het die beste vriendelikste diens gekry. Was baie nice blyplek, sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean M
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Vreeslik aangenaam. Ons het baie lekker gebly by Amanda. Diens was wonderlik, sy is baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Baie dankie Amanda

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Goeie gasvryheid. Kan plek aanbeveel vir enige persoon. Plek is baie netjies. Stil buurt. Goeie, vriendelike verwelkoming gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Goeie diens en voldoende geriewe. Dankie aan die eienaar vir haar warm en welkome gasvryheid, sal weer van haar diens gebruik maak as ek 'n rit na die Kaap beplan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Skoon, netjies en veilig. Ons was baie vriendelik ontvang. Die eenheid was baie skoon en netjies. Dit is baie veilig met diefwering en veiligheidshek. Die voertuig word ook geparkeer agter 'n toesluit hek. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrika D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Met die stilte en rustigheid van die omgewing was dit vir ons die ideale verblyf. Veiligheid is tops. Ons het die verblyf geniet, selfs aangesien die woonstel net plek vir 2 gehad het, het die eienaar 'n ekstra bed ingesit. Die woonstel was netjies met die nodige toerusting (ook skoon en netjies), wat nodig was vir selfsorg. Die bestuur was byderhand indien haar gaste enige hulp sou nodig kry. Vriendelikheid en gasvryheid is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heerlike en rustige verblyf. Baie dankie vir die heerlike verblyf. Ons was gedaan na die lange reis vanaf Australië en het die rustigheid en stilte waardeer. Alles was skoon en gerieflik ingerig en die veilige parkeerplek is 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Dit was baie aangenaam om daar oor te bly. Ons was baie goed ontvang en Amanda is 'n baie aangename persoon. Ons bakkie was veilig. Ons kon rustig slaap en het lekker gebly. Sal die plek aanbeveel vir eneige een wat daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Was baie nice. Netjies en lekker verblyf. Baie vriendelik ontvang. Dankie Amanda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Laan 32, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc79f363097a9c75f890af6cd68b70719069f3cc8140d1f31fd8796f0b24ce9a5c07e9fe4d63ef21a89ad520a63250ab722a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 32 15th Avenue Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.8915999 18.62104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang