Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

En Route Cape Town

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir En Route Cape Town
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cornelle C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle C

Was wonderlik. Het die beste vriendelikste diens gekry.

Was baie nice blyplek, sal enige tyd weer teruggaan.

Sean M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean M

Vreeslik aangenaam.

Ons het baie lekker gebly by Amanda. Diens was wonderlik, sy is baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Baie dankie Amanda

Marcha S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcha S

Goeie gasvryheid.

Kan plek aanbeveel vir enige persoon. Plek is baie netjies. Stil buurt. Goeie, vriendelike verwelkoming gekry.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Pierre V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Goeie diens en voldoende geriewe.

Dankie aan die eienaar vir haar warm en welkome gasvryheid, sal weer van haar diens gebruik maak as ek 'n rit na die Kaap beplan.

Frederick B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B

Skoon, netjies en veilig.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die eenheid was baie skoon en netjies. Dit is baie veilig met diefwering en veiligheidshek. Die voertuig word ook geparkeer agter 'n toesluit hek. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Hendrika D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrika D

Met die stilte en rustigheid van die omgewing was dit vir ons die ideale verblyf. Veiligheid is tops.

Ons het die verblyf geniet, selfs aangesien die woonstel net plek vir 2 gehad het, het die eienaar 'n ekstra bed ingesit. Die woonstel was netjies met die nodige toerusting (ook skoon en netjies), wat nodig was vir selfsorg. Die bestuur was byderhand indien haar gaste enige hulp sou nodig kry. Vriendelikheid en gasvryheid is uitstekend.

Eugene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S

Heerlike en rustige verblyf.

Baie dankie vir die heerlike verblyf. Ons was gedaan na die lange reis vanaf Australië en het die rustigheid en stilte waardeer. Alles was skoon en gerieflik ingerig en die veilige parkeerplek is 'n groot bonus.

Marie P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie P

Dit was baie aangenaam om daar oor te bly. Ons was baie goed ontvang en Amanda is 'n baie aangename persoon.

Ons bakkie was veilig. Ons kon rustig slaap en het lekker gebly. Sal die plek aanbeveel vir eneige een wat daar wil oorbly.

Elzette S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette S

Was baie nice.

Netjies en lekker verblyf. Baie vriendelik ontvang. Dankie Amanda.

Marinda N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda N

Ons het ons tyd in die Kaap terdee geniet.

Ons het ons tyd in die Kaap terdee geniet en die verblyf het aan meer as ons verwagtinge voldoen.

Sharon K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K

Perfectly neat and spacious flatlet.

Well-suited for a few nights' stay. The lounge needs a comfy chair or two but otherwise very comfortable and convenient with all the necessary kitchen appliances and a TV.

Jp S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jp S

Badkamer en kamer se dak was gemif.

Die swembad mag ons nie gebruik het nie en daar was nie braaigeriewe nie, daar was ook nie 'n sleeper couch nie en die TV het ook nie by aankoms gewerk nie.

En Route Cape Town se terugvoer

Baie jammer dat julle dit nie vir my genoem het nie. My eerste gaste in al my jare met soveel klagtes. Kyk gerus na ons gradering. Ons gaste kom graag terug.

1. Ons het braaigeriewe. Die draagbaar braai het onderdak gestaan waar julle dit nie kon mis nie. Ons sit dit onderdak wanneer dit reën en dit het gestorm.
2. Julle het gevra vir plek vir meer as 2 mense. Die enkelbeddens sou staan waar die slaapbank gewoonlik staan. Julle het eers die dag van aankoms laat weet dit is net julle 2 en ook genoem dat die dubbelbed voldoende is. Lees asb julle oorspronklike kwotasie en ook julle korrespondesie.
3. Niks fout met die televisie nie. Ek het gesê ons sal daarna kyk toe sê julle dit is nie belangrik nie.
4. Ons het baie reën die winter gehad soos julle weet en ons het bietjie dakskade gehad. Ons wag net vir warmer weer om die dak binne te verf. So dit is nie mif nie en ook net 'n baie klein gedeelte wat rêrig geverf moet word. Ekt baie vriendelik gesê by aankoms om te sê as daar enig iets is wat pla, om net te sê. Ons help en doen graag wat ons kan. In die toekoms kommunikeer asb en onthou ook om uit te kyk na die gradering indien julle meer soek. En moet ook nie vergeet dat ons vergunning gemaak het om besoekers toe te laat nie. Julle het genoem dit sal net 1 gas wees en toe is dit meer gaste.




En Route Cape Town
Raphael M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raphael M

Great.

Was nice and relaxing, will come again.

Natasha C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C

Extraordinary.

If you are looking for a nice intimate place to relax and just enjoy the weekend, this is the go-to place! Thank you for every little thing added to the welcome, and friendly staff too, thank you!

Les-lee F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les-lee F

Perfect place to get away.

It was a lovely weekend, the host was very kind, I would definitely recommend En Route. They will see me back there soon.

Yvette F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette F

'n Baie lekker naweek.

Ons het gegaan om te rus en dis wat ons kon doen.

Deborah O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah O

I had a marvellous time and I thank Amanda for the great hospitality.

The weekend away with my spouse was just fabulous and I would definitely go back again because Amanda was ready for us on arrival and made us feel at home.

Estelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Amanda is so vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was baie netjies en belangrikste van alles, skoon. Ek het verwag ons moes self die koopkrag aankoop maar dit was in die tarief ingesluit.

Net toe ons in Bellville arriveer was ons in 'n ongeluk. Toe ek Amanda laat weet ons gaan later inboek, was sy selfs bereid om ons te help as ons enige hulp of aanwysings nodig het. Dit kry mens nie aldag nie. Sy gaan uit haar pad uit om jou van diens te wees. 10 uit 10 vir haar.

Ria M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M

Rustige area, vriendelike diens.

Goed toegerus. Sal aanbeveel.

Rojeanne S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rojeanne S

Na 'n heel jaar se werk was hierdie vakansie baie heerlik.

Veral met 'n verloofde soos myne, ons kon tyd op ons eie spandeer, geen geraas, swembad om jou te geniet as jy nie see toe wil gaan nie. WiFi wat beskikbaar is. Die diens was ook tops, Amanda het alles verduidelik en was baie vriendelik, ons sal definitief weer gebruik maak van haar diens.

Henry H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry H

Dit was goed.

Sal enige tyd weer daar gaan bly, Amanda laat jou goed voel.

Jannezene T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannezene T

Dit was so rustig en alles was tot ons beskikking.

'n Goeie wegbreek, goeie nagrus en het baie tuis gevoel. Beste van als was dat die dame wat ons ontvang het soveel plekke kon aanbeveel dat ons nie eers kon kies waarnatoe ons wou gaan nie. Sy is die beste. Baie dankie.

Kelly D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly D

Was stil en rustig. En die mense baie vriendelik.

Amanda baie dankie vir jou gasvryheid, ons het defnitief nou 'n plekkie verseker as ons Kaap toe kom.

Robin R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin R

Was amazing.

Had a lovely time at En route. Pick 'n Pay is a 5 minute walk from the place. The Unit is amazing and has everything you would need while staying there. And the host was kind and friendly. Would definitely recommend anyone to go to En route.

Curtley A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Curtley A

Very comfortable and quiet.

It was nice and spot on and the host was friendly and talkative.

Grant I - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant I

I was warmly welcomed by Amanda.

She explained the rules of the place and I was actually surprised that there is an evacuation plan in place (some of the places I stayed at does not have an evacuation plan). The place is very neet and comfortable and it makes provision for self catering. I was surprised for the service I received and for the cost of the place. Amanda would come around and ask if everything is fine, if I needed anything and if I am safe, this made me rely feel at home. She recommended places I could visit while I'm in Cape Town. I would definitely stay at En Route Cape Town anytime. I will definitely recommend En Route Cape Town to everyone. Thank you Amanda for the lovely stay.

Harriot M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harriot M

Ons het dit baie geniet by En Route Cape Town en sal beslis weer gaan.

Baie dankie Amanda vir jou vriendelikheid. Jy het ons baie tuis laat voel, ons kom baie gou weer, mooi bly, groete Harriot.

Brandon L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon L

Baie lekker en rustig

Baie dankie Amanda, ek en Bianca het 'n lieflike tydjie by julle gehad, jy het 'n baie gerieflike plekie. Dis perfek vir lekker rustig wees en ontspan, is net jammer dit het so gereën anders sou ons bietjie lyf natgemaak het. Ek sal En Route Cape Town aanbeveel aan enige persoon maak nie saak wat die geleentheid is nie.

Tischina A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tischina A

Sien sterre.

Ek het ’n wonderlike tydjie by En Route gehad. Dit is rustig en mens het totale privaatheid. Ek sien uit na my volgende besoek. 10/10 vir gasvryheid.

En Route Cape Town se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Dit is vir my baie belangrik dat my gaste hul wegbreek geniet al is dit nie 5 ster verblyf nie. Sien daarna uit om julle weer te sien.
Veilig bly.
Mooi daggie

En Route Cape Town
Daniëlle K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniëlle K

Die wegbreek was goed en nodig al was dit net vir een aand.

En Route Cape Town is in 'n baie rustige area en voel sommer rustig en kalm as jy daar ink om, ideaal vir 'n vinnige of langer wegbreek. Al was dit vir 1 aand gewees, ons het lekker gebly. Baie Dankie Amanda.

Joninique S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joninique S

'n Plek waar jy kan rus. Dit is 'n wegbreek van jou elke dagse lewe.

En Route is die beste plek, nie net vir diens nie, maar selfs vir veiligheid. Baie dankie vir die goeie diens.

Lizanne V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne V

Gemaklik.

Het gevoel soos my eie plek.

Sharon K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K

Dit was totaal en al heerlik gewees.

Ek sal En Route aanbeveel vir enige persoon wat Kaapstad en omgewing wil ervaar. Ons het in ons 8 dae die hele Kaapstad verken. Hy is baie sentraal en ons het lekker gebly. Die noodsaaklike winkels is stapafstand. En dit is baie veilig. Dankie.

Heidi J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi J

Heerlik.

Ons was baie hartlik verwelkom, het lekker gebly, my dogtertjie het die swembad vreeslik geniet. Wou sommer soggens al vroeg in die swembad spring. Sy het vir al haar maatjies en niggies vertel ons het ons eie "holiday house"

En Route Cape Town se terugvoer

Baie dankie Heidi.
Julle is besonderse mense! Dankie vir die lekker gesels en lag. En julle meisiekind is pragtig, julle is altyd welkom.

En Route Cape Town
Elizabeth R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth R

Baie stil, rustige area. Baie gerieflik.. Naby winkels, ens.

Ek sal graag daarvan hou as daar 'n kombuis kan wees waar mens water kan gebruik i.p.v in die badkamer te gaan tap.

En Route Cape Town se terugvoer

Baie dankie Elizabeth, kom kuier gerus weer. Volgende keer hou ek vir jou die ander eenheid.

Vriendelike groete

Amanda

En Route Cape Town
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Laan 32, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc79f363097a9c75f890af6cd68b70719069f3cc8140d1f31fd8796f0b24ce9a5c07e9fe4d63ef21a89ad520a63250ab722a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 32 15th Avenue Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.8915999 18.62104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang