En Route Cape Town
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Cornelle C - Des 2023
Algehele gradering
Was wonderlik. Het die beste vriendelikste diens gekry.
Sean M - Nov 2023
Algehele gradering
Vreeslik aangenaam.
Marcha S - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie gasvryheid.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Pierre V - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie diens en voldoende geriewe.
Frederick B - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Hendrika D - Mrt 2023
Algehele gradering
Met die stilte en rustigheid van die omgewing was dit vir ons die ideale verblyf. Veiligheid is tops.
Eugene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike en rustige verblyf.
Marie P - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam om daar oor te bly. Ons was baie goed ontvang en Amanda is 'n baie aangename persoon.
Elzette S - Jan 2023
Algehele gradering
Was baie nice.
Marinda N - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het ons tyd in die Kaap terdee geniet.
Sharon K - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfectly neat and spacious flatlet.
Jp S - Sep 2023
Algehele gradering
Badkamer en kamer se dak was gemif.
En Route Cape Town se terugvoer
Baie jammer dat julle dit nie vir my genoem het nie. My eerste gaste in al my jare met soveel klagtes. Kyk gerus na ons gradering. Ons gaste kom graag terug.
1. Ons het braaigeriewe. Die draagbaar braai het onderdak gestaan waar julle dit nie kon mis nie. Ons sit dit onderdak wanneer dit reën en dit het gestorm.
2. Julle het gevra vir plek vir meer as 2 mense. Die enkelbeddens sou staan waar die slaapbank gewoonlik staan. Julle het eers die dag van aankoms laat weet dit is net julle 2 en ook genoem dat die dubbelbed voldoende is. Lees asb julle oorspronklike kwotasie en ook julle korrespondesie.
3. Niks fout met die televisie nie. Ek het gesê ons sal daarna kyk toe sê julle dit is nie belangrik nie.
4. Ons het baie reën die winter gehad soos julle weet en ons het bietjie dakskade gehad. Ons wag net vir warmer weer om die dak binne te verf. So dit is nie mif nie en ook net 'n baie klein gedeelte wat rêrig geverf moet word. Ekt baie vriendelik gesê by aankoms om te sê as daar enig iets is wat pla, om net te sê. Ons help en doen graag wat ons kan. In die toekoms kommunikeer asb en onthou ook om uit te kyk na die gradering indien julle meer soek. En moet ook nie vergeet dat ons vergunning gemaak het om besoekers toe te laat nie. Julle het genoem dit sal net 1 gas wees en toe is dit meer gaste.
Raphael M - Des 2022
Algehele gradering
Great.
Natasha C - Okt 2022
Algehele gradering
Extraordinary.
Les-lee F - Okt 2022
Algehele gradering
Perfect place to get away.
Yvette F - Apr 2022
Algehele gradering
'n Baie lekker naweek.
Deborah O - Mrt 2022
Algehele gradering
I had a marvellous time and I thank Amanda for the great hospitality.
Estelle V - Des 2022
Algehele gradering
Amanda is so vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was baie netjies en belangrikste van alles, skoon. Ek het verwag ons moes self die koopkrag aankoop maar dit was in die tarief ingesluit.
Ria M - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige area, vriendelike diens.
Rojeanne S - Jan 2022
Algehele gradering
Na 'n heel jaar se werk was hierdie vakansie baie heerlik.
Henry H - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was goed.
Jannezene T - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was so rustig en alles was tot ons beskikking.
Kelly D - Okt 2021
Algehele gradering
Was stil en rustig. En die mense baie vriendelik.
Robin R - Okt 2021
Algehele gradering
Was amazing.
Curtley A - Sep 2021
Algehele gradering
Very comfortable and quiet.
Grant I - Sep 2021
Algehele gradering
I was warmly welcomed by Amanda.
Lees meerHarriot M - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet by En Route Cape Town en sal beslis weer gaan.
Brandon L - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig
Tischina A - Jan 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
En Route Cape Town se terugvoer
So bly julle het dit geniet. Dit is vir my baie belangrik dat my gaste hul wegbreek geniet al is dit nie 5 ster verblyf nie. Sien daarna uit om julle weer te sien.
Veilig bly.
Mooi daggie
Daniëlle K - Mrt 2021
Algehele gradering
Die wegbreek was goed en nodig al was dit net vir een aand.
Joninique S - Mrt 2020
Algehele gradering
'n Plek waar jy kan rus. Dit is 'n wegbreek van jou elke dagse lewe.
Lizanne V - Jan 2020
Algehele gradering
Gemaklik.
Sharon K - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was totaal en al heerlik gewees.
Heidi J - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik.
En Route Cape Town se terugvoer
Baie dankie Heidi.
Julle is besonderse mense! Dankie vir die lekker gesels en lag. En julle meisiekind is pragtig, julle is altyd welkom.
Elizabeth R - Sep 2018
Algehele gradering
Baie stil, rustige area. Baie gerieflik.. Naby winkels, ens.
En Route Cape Town se terugvoer
Baie dankie Elizabeth, kom kuier gerus weer. Volgende keer hou ek vir jou die ander eenheid.
Vriendelike groete
Amanda
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15de Laan 32, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang