Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Enchanted Forest Guest House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ou Sir Lowryspas-weg 22, Sir Lowryspas, Somerset-West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 550 per nag, vir 13 mense

Beskrywing

Enchanted Forest Guest House is 'n bekoorlike eiendom wat in die natuur geleë is, wat jou siel sal voed en jou gees sal laat herleef. Dit is die perfekte natuurwegbreek sonder om te ver van Kaapstad af te reis.

Dié selfsorghuis het slaapplek vir tot 13 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die derde slaapkamer beskik oor 6 enkelbeddens. Die vierde kamer is 'n omgeboude motorhuis met slaapplek vir 3 mense. Vir kinders is daar 3 slaapbanke. Ons vra R150 per kind. Die huis deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, eetarea en 'n knus kaggel.

Dié eiendom bederf gaste met 'n privaat woud, dam en swembad, asook 'n patio met sitplek buite met 'n ingeboude braai-area. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel beskikbaar en gaste kan verskeie diere soos hoenders, poue en eende sien vrylik rondloop.

Kamer-opset

Slaapplek vir 13 mense 4 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

8

6 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Kinderbank vir 1

Slaapkamer

4

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
2.0
Veiligheid
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Lee-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ou Sir Lowryspas-weg 22, Sir Lowryspas, Somerset-West, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 550
per nag, vir 13 mense
Vanaf
Vanaf R 4 550
per nag, vir 13 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ou Sir Lowryspas-weg 22, Sir Lowryspas, Somerset-West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3dc0400180f40e35ea1e134bd2bd8f81333ab64d56c61752b7db9b7712c7852d6ebe10091af49ee87379684bb82e28751ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 550 per nag, vir 13 mense 1 5 1 3 22 Old Sir Lowry's Pass road Sir Lowry's Pass 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 12:00 -34.115425888282 18.892788810685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang