Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Enchanted Guests

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein-Karoo-straat 6, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Enchanted Guests is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oudtshoorn, Wes-Kaap. Hierdie kamer is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV en lugversorging. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en naburige dorpe soos George is ongeveer 65,2 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies, ontspanne, rustigheid. Pragtig en baie rustig. Het ons tyd (wegbreek) baie geniet.
Feb 2025
Bernie P
Gesin met tieners
5.0
Lieflik. Ons het baie lekker gebly, die gasheer het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die gastehuis is in 'n stil en veilige buurt. Ek sou w...
Sien meer
Jan 2025
Riana H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly by die gastehuis. Was vriendelik ontvang en baie hulp aangebied, wat onnodig was, want alles...
Sien meer
Okt 2024
Abraham S
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable. The stay was comfortable and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Vanessa W
5.0
Verblyf baie aangenaam gewees. Ons is baie vriendelik ontvang. Die verblyf was lekker en gemaklik. Die slaapkamer ruim met 'n groot badkamer. Die enig...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adalene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Klein-Karoo-straat 6, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Enchanted Guests het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein-Karoo-straat 6, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33f4c522bdb65f0dbb86bfbf5f088c32887f48981dfbc07c1a51f67c141efbefd307f49db865dc519d7d22a919cae6d22c66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 6 Klein Karoo Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.578621336048 22.197473013511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang