Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Enchanting Stone-crafted Home

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quarterdeck-weg 3A, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Enchanting Stone-Crafted Home is 'n tydlose mengsel van bekoring en moderne gerief. Hierdie selfsorgvakansiehuis in Kalkbaai bied slaapplek aan 6 gaste in 'n rustige en uitnodigende ruimte vir 'n gesin.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Dit het ook 'n balkon met 'n asemrowende uitsig oor die see, waar gaste kan kyk hoe walvisse en dolfyne baljaar. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n knus kaggel. ’n Omsetter wat deur sonpanele aangedryf word, is ook beskikbaar in geval van beurtkrag. WiFi word voorsien.

Die Mediterreense-styl stoep is die perfek plek vir gaste wat buite wil eet en bied uitsigte oor die roosbos-binnehof aan die voorkant.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Quarterdeck-weg 3A, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quarterdeck-weg 3A, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA112fd7dfe0b92b3e041654c8ffc20519de11956561ea0bdc15647ece4f417fd58000cd2ea55da9a6deb9f72e83b435150c3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 3A Quarterdeck Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1247615 18.4497146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang