Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Enclaves Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deptford-singel 13, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 250 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Enclaves Villa is 'n ruim selfsorg-vakansievilla in die hartjie van Bloubergstrand. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende aangesien dit naby talle besienswaardighede en geriewe in die kusgebied van die Moederstad is.

Dié villa bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers en 6 badkamers. Hierdie slaapkamers het óf 'n dubbelbed, koningingrootte-bed, koninggrootte-bed óf enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is in die huis beskikbaar. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is oral in die villa beskikbaar.

Buite is 'n ruim omheinde tuin met 'n piekniektafel, 'n trampolien en braaigeriewe. Veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar en daar is ook ekstra parkeerplekke in die oprit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 6 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Warmbad

Ligging

  • Deptford-singel 13, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deptford-singel 13, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd2d104c715090253703ee309a1ed93412d6f711158af2261e06238d737b02decb4af8cfeffeeaf1650da1677a4b443ff4c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag, vir 10 mense 13 Deptford Crescent Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.79307 18.4917087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang