Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Endeavour Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Brandon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Was 'n baie lekker kuier gewees. Ons het baie lekker gebly. Mense was baie gasvry gewees en ons vriendelik verwelkom. Baie rustige en netjiese plek. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolize J
1 nag
5.0
Des 2023

Só die moeite werd om te gaan! Wat 'n pragtige plekkie! Dit was so rustig en mooi versorg, ek sal enige tyd hulle aanbeveel. Die eienaar is só hulpvaardig en bitter vriendelik. Sal in die vervolg graag weer wil gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig. Dit was ver verby net lekker gewees. Dit was ideaal gewees vir ons en ons sal vir seker weer daar bly wanneer ons weer Bloem toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suaan
Endeavour Cottage
Net so aangenaam vir ons gewees om jou te ontvang, sien uit om jou weer te sien

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Incredibly good value for money. Was clean, comfortable, convenient and safe. Friendly hosts and a beautiful view! Was a fantastic place to overnight. Rooms are spacious and the overall experience was very positive. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cfao Motors (pty) Ltd R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2021

We arrived very late and left very early. All was in order, no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Baie rustig en aangenaam gewees. Was 'n rustige stil omgewing. Kon lekker kuier en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suaan
Endeavour Cottage
Julle is enige tyd weer welkom.

Anke B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Heerlike oornagstop Heerlike woonstel op 'n kleinhoewe wat naby genoeg is aan restaurante/winkels. En dit het alles wat jy nodig het en is baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suaan
Endeavour Cottage
Was baie lekker om julle te ontvang. Bly julle kon lekker uitrus voor die lang pad wat nog voor gelê het. Hoop om weer te sien.

Nicole W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Die woonstel is besonders netjies, groot en bevat alles wat mens nodig het. Die eienaar gaan uit haar pad uit om jou te akkommodeer. Ons sal beslis weer hier slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suaan
Endeavour Cottage
Was heerlik om julle te ontvang, geniet die lewe en hou aan julle lieflike geur versprei.

Liz M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2021

Great stopover cottage. Very good location, welcoming host, relaxing and peaceful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Suaan
Endeavour Cottage
You are definitely welcome to stop over anytime.. Enjoy life it's one great journey

Lauren G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2021

Peaceful and pleasant. Couple of snags that need to be fixed in the unit, however we are an easy going couple, but feel I need to mention this for the owners sake. Lovely property otherwise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lebomboberglaan 94, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29db4395171cb6a8e4781f180c45975a0045f9399d5fc03c2099fb7432a26fd6170733c9711072a62683e05513c18a0ab9e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 94 Lebomboberg Avenue Spitskop 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.073841694382 26.136630262964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang