Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Endeavour Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Endeavour Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Brandon V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon V

Was 'n baie lekker kuier gewees.

Ons het baie lekker gebly. Mense was baie gasvry gewees en ons vriendelik verwelkom. Baie rustige en netjiese plek. Sal weer daar gaan bly.

Marcel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel B

Rustig.

Dit was ver verby net lekker gewees. Dit was ideaal gewees vir ons en ons sal vir seker weer daar bly wanneer ons weer Bloem toe gaan.

Endeavour Cottage se terugvoer

Net so aangenaam vir ons gewees om jou te ontvang, sien uit om jou weer te sien

Endeavour Cottage
Jolize J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize J

Só die moeite werd om te gaan!

Wat 'n pragtige plekkie! Dit was so rustig en mooi versorg, ek sal enige tyd hulle aanbeveel. Die eienaar is só hulpvaardig en bitter vriendelik. Sal in die vervolg graag weer wil gaan!

Andre D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Incredibly good value for money. Was clean, comfortable, convenient and safe. Friendly hosts and a beautiful view!

Was a fantastic place to overnight. Rooms are spacious and the overall experience was very positive. Would highly recommend.

Cfao Motors (pty) Ltd R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cfao Motors (pty) Ltd R

We arrived very late and left very early.

All was in order, no complaints.

Jacques C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Baie rustig en aangenaam gewees.

Was 'n rustige stil omgewing. Kon lekker kuier en ontspan.

Endeavour Cottage se terugvoer

Julle is enige tyd weer welkom.

Endeavour Cottage
Anke B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke B

Heerlike oornagstop

Heerlike woonstel op 'n kleinhoewe wat naby genoeg is aan restaurante/winkels. En dit het alles wat jy nodig het en is baie goeie waarde vir geld.

Endeavour Cottage se terugvoer

Was baie lekker om julle te ontvang. Bly julle kon lekker uitrus voor die lang pad wat nog voor gelê het. Hoop om weer te sien.

Endeavour Cottage
Nicole W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole W

Die woonstel is besonders netjies, groot en bevat alles wat mens nodig het.

Die eienaar gaan uit haar pad uit om jou te akkommodeer. Ons sal beslis weer hier slaap.

Endeavour Cottage se terugvoer

Was heerlik om julle te ontvang, geniet die lewe en hou aan julle lieflike geur versprei.

Endeavour Cottage
Liz M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liz M

Great stopover cottage.

Very good location, welcoming host, relaxing and peaceful surroundings.

Endeavour Cottage se terugvoer

You are definitely welcome to stop over anytime.. Enjoy life it's one great journey

Endeavour Cottage
Lauren G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren G

Peaceful and pleasant.

Couple of snags that need to be fixed in the unit, however we are an easy going couple, but feel I need to mention this for the owners sake. Lovely property otherwise.

Mignonne G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignonne G

Very comfortable, spacious and clean.

The DStv Explora is an added bonus.

Lizet N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizet N

Absoluut amazing! Ons het so lekker uitgerus en niks was te veel moeite nie.

Sien sterre.

Gert V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Baie lekker.

Baie rustig, skoon en ons het baie ontspan.

Lourens E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens E

Ons het lekker gebly!

Dit is lekker rustig en stil in die omgewing, en ons het baie lekker gebly!

Endeavour Cottage se terugvoer

Dit was lekker om die twee broers daar te huisves. Kom gerus weer.

Endeavour Cottage
Gert H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Baie rustige en gemaklike plek.

Ons is baie vriendelik ontvang en alles wat ons benodig het, was beskikbaar. Dit is 'n baie stil en rustige omgewing en heerlik geslaap. Alle fasiliteite was voldoende en ons sal definatief weer daaar will oornag.

Charne V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charne V

Baie lekker gebly!

Baie mooi en rustige plekkie. Almal is vriendelik en definitief waarde vir geld.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lebomboberglaan 94, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29db4395171cb6a8e4781f180c45975a0045f9399d5fc03c2099fb7432a26fd6170733c9711072a62683e05513c18a0ab9e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 94 Lebomboberg Avenue Spitskop 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.073841694382 26.136630262964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang