Endeavour Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Suaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Brandon V - Des 2023
Algehele gradering
Was 'n baie lekker kuier gewees.
Marcel B - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Endeavour Cottage se terugvoer
Net so aangenaam vir ons gewees om jou te ontvang, sien uit om jou weer te sien
Jolize J - Des 2023
Algehele gradering
Só die moeite werd om te gaan!
Andre D - Des 2021
Algehele gradering
Incredibly good value for money. Was clean, comfortable, convenient and safe. Friendly hosts and a beautiful view!
Cfao Motors (pty) Ltd R - Nov 2021
Algehele gradering
We arrived very late and left very early.
Jacques C - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam gewees.
Endeavour Cottage se terugvoer
Julle is enige tyd weer welkom.
Anke B - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagstop
Endeavour Cottage se terugvoer
Was baie lekker om julle te ontvang. Bly julle kon lekker uitrus voor die lang pad wat nog voor gelê het. Hoop om weer te sien.
Nicole W - Mei 2021
Algehele gradering
Die woonstel is besonders netjies, groot en bevat alles wat mens nodig het.
Endeavour Cottage se terugvoer
Was heerlik om julle te ontvang, geniet die lewe en hou aan julle lieflike geur versprei.
Liz M - Okt 2021
Algehele gradering
Great stopover cottage.
Endeavour Cottage se terugvoer
You are definitely welcome to stop over anytime.. Enjoy life it's one great journey
Lauren G - Mei 2021
Algehele gradering
Peaceful and pleasant.
Mignonne G - Des 2020
Algehele gradering
Very comfortable, spacious and clean.
Lizet N - Des 2020
Algehele gradering
Absoluut amazing! Ons het so lekker uitgerus en niks was te veel moeite nie.
Gert V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Lourens E - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het lekker gebly!
Endeavour Cottage se terugvoer
Dit was lekker om die twee broers daar te huisves. Kom gerus weer.
Gert H - Okt 2020
Algehele gradering
Baie rustige en gemaklike plek.
Charne V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lebomboberglaan 94, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang