Endless Summer Beach House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir David Baird 64, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R7 950 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Endless Summer Beach House is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla wat net 'n hanetreetjie van die Big Bays-strand in die lewendige area van Bloubergstrand geleë is. Dié villa bied 'n kuswegbreek wat met buitevermaak soos 'n sprankelende swembad spog sodat gaste die Afrika-son kan geniet.
Dié dubbelverdiepingvilla bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Elkeen van die 5 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n stort en 'n bad. Elke slaapkamer het oorgenoeg kasruimte vir gaste se bagasie en 'n TV. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea is op die boonste verdieping geleë en het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, 2 oonde, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n sentrale toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die villa het 'n tweede TV-area met 'n koffiestasie, nog 'n TV en 'n binnebraai.
Die kombuis lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Die tweede TV-area lei na 'n sonnige stoep met 'n swembad, sonstoele, meubels en nog 'n ingeboude braai wat dit die ideale plek vir 'n skemerkelkie maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 756
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Sir David Baird 64, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Endless Summer Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir David Baird 64, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang