Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Endless Views

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Stefan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beste getaway in 'n lang tyd met 'n great view. Baie lekker gebly met 'n amazing view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

We could not get enough of the amazing views. Top notch decor! It indeed has endless views! What a view. What a way to fall asleep at night! The place is exquisitely furnished with the best decor. We loved staying there and will definitely be back. Thank you Nicole for the great service and to the host for being such a wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome self-catering stay, perfect location. Cozy self-catering accommodation with stunning views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Mooiste uitsig. Unieke eenheid met baie mooi uitsig. Al is jy in 'n woongebied is jy privaat. Alles wat nodig is om jou verblyf te geniet is daar. Groot hout dek om die uitsig te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roedolf D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie rustig en baie lekker ontspan! Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is by die see en die uitsig vanuit die slaapkamer is eenvoudig amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nikki S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Like a dream come true. Endless Views in Yzerfontein is the most beautiful and perfect little home in the most beautiful location. The property is loaded with luxury, from the towels to the crockery to the cushions for the outdoor chairs. The view is spectacular with what seemed to us to be a private show of a magnificent sunset. Whilst privacy in many of the homes that we saw seemed to be a bit of an issue, the way Endless Views is designed, built and located, gives complete privacy and seclusion. Yzerfontein is a gem. It's spotless and quiet with beautiful hiking paths to explore. The additional facilities for shopping and eating out are wonderful and we couldn't recommend this as a getaway enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Idyllic. We didn't want to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Modern stay witn an amazing view! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Absolutely peaceful. The view and accommodation is simply amazing. They do need to work on getting a new braai grid though

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Winrie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Pragtige plekkie met asemrowende uitsig. Die huisie is pragtig en goed ingerig. Die ligging is reg op seefront en die uitsig is pragtig. Dit is slim uitgelê met al die geriewe wat jy kan nodig hê. Stoof, koffiemasjien, air fryer en skottelgoedwasser. Die uitleg skud jou van die bure en sny die wind effektief af. Bietjie ekstra pakplek vir klere sal nice wees maar glad nie 'n dealbreaker nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz 41, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84b97fcecd468b02cfcfd59191493b3e192e2cfe135029de0e66f05da6e81a38e06ade949970587579175d5eb7cb55ee85f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 41 Lutie Katz Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.349355061363 18.147488635365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang