Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Endless Views

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz 41, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lekker Rus is ’n eksentrieke selfsorg-seefronthuis in Yzerfontein, Kaapstad. Die verblyf is 600 m vanaf die see en daar is verskeie staproetes wat gaste kan verken.

Die eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis is met ’n oond, stoof, yskas, vrieskas, koffiemasjien en skottelgoedwasser toegerus.

Daar is 2 groot dekke. Die eerste dek is op die dak en die ander dek strek vanaf die leefarea en bied panoramiese see-uitsigte.

Ander geriewe sluit gratis WiFi en buitebraaigeriewe in.

Yzerfontein bied verskeie restaurante, koffiewinkels, sowel as aktiwiteite soos visvang, branderplankry, waterski, seiljagvaart, sandplankry en voetslaanroetes. Gaste kan die Dasseneiland Vuurtoring, die !Khwa ttu San-erfenissentrum of die natuurreservate in die area besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Endless Views
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lutie Katz 41, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Endless Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz 41, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84b97fcecd468b02cfcfd59191493b3e192e2cfe135029de0e66f05da6e81a38e06ade949970587579175d5eb7cb55ee85f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 41 Lutie Katz Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.349355061363 18.147488635365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang