Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Endless Views

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz 41, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Endless Views is 'n eksentrieke selfsorghuis aan die see in Yzerfontein, Kaapstad. Die eiendom is 600 m van die see af geleë en het 'n verskeidenheid staproetes wat gaste kan gebruik.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, yskas, vrieskas, koffiemasjien en skottelgoedwasser.

Daar is 2 groot dekke, waarvan een 'n dakdek is, en die ander lei vanaf die sitkamer en spog met panoramiese see-uitsigte.

Ander geriewe sluit gratis WiFi en buitebraaigeriewe in.

Yzerfontein bied 'n verskeidenheid restaurante, kafees, asook doendinge soos visvang, branderplankry, waterski, seil, sandplankry en staproetes. Gaste kan die Dassen-eiland-vuurtoring, die !Khwa ttu San-erfenissentrum, of die natuurreservate in die area besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Endless Views
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lutie Katz 41, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Endless Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz 41, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84b97fcecd468b02cfcfd59191493b3e192e2cfe135029de0e66f05da6e81a38e06ade949970587579175d5eb7cb55ee85f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 41 Lutie Katz Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.349355061363 18.147488635365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang