Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Endlovana Coastal Hideaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht 39, Brentonweg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R12 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Endlovana Coastal Hideaway is in 'n natuurreservaat van 80 ha geleë en is 'n rustieke, privaat selfsorg-eko-lodge aan die Knysna-kuslyn, tussen Buffelsbaai en Brenton-on-Sea. Die huis is perfek vir 'n groot gesinswegbreek of wegbreek saam met vriende.

Die huis bied slaapplek aan 12 volwassenes en 5 kinders en beskik oor 6 en suite-slaapkamers en 2 gaste-kleedkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede, derde, vierde, vyfde en sesde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, 'n bed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Skoon, wit hoë-gehaltelinne en -badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Skottelgoedwasser is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 14 en dit lei na die sitarea waar daar 'n kaggel en genoeg sitplek is. Basiese, gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 3 aparte braai-areas, 'n swembad, see-uitsigdek, boma en privaat toegang tot die strand. Veilige parkeerplek is vir 8 voertuie beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 6 Slaapkamers 8 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Uitzicht 39, Brentonweg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 12 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 12 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht 39, Brentonweg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f6c93b1db8a54d4570fa763d062ecdf3a3739d49f4a53daae3815225be751a09602b6f478ee79b21e968651a63c0c142c3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 000 per nag (plek vir 12) 39 Uitzicht Brenton Road 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071537746856 22.99524307251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang