Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Engedi Herberg

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Konrad Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 14 resensies vir Engedi Herberg
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Bertha M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha M

Perfect and superb.

It was superb, we had everything we needed, especially in the kitchen. The bedrooms were so beautiful, and the jacuzzi was a nice touch. One thing I was not happy about was that the swimming pool was dirty. But other than that, we enjoyed our stay. And they also supplied music.

Fikiswa M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fikiswa M

Interesting place and it's very nice.

It's a very nice place because it's vintage.

Engedi Herberg se terugvoer

Huge thank you, glad you enjoyed your stay hope to see you soon again.

Engedi Herberg
Marius N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius N

Lekker remote plek in die bos.

Jacuzzi wou nie warm raak nie wat teleurstellend was nadat ons R 150 se krag moes laai.

Stephanie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanie S

Rustig in die bos.

Die plek was baie netjies, dierevriendelik. Die host was baie vriendelik en behulpsaam. Enige probleem wat ons gehad het was dat die jacuzzi nie gewerk het nie. (nie opgewarm het nie), kon dit nie gebruik nie - was nogal teleurstellend.

Gideon James J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon James J

Gerieflike en huislike verblyf in 'n stukkie paradys.

Ons is 'n gesin van 7 (egpaar met 5 kinders). Ons het die ruim huislike akkommodasie baie geniet. Die vriendelike diens en hartlike ontvangs by Engedi getuig van die opregtheid van die instelling om mense meer as waarde vir hul geld te gee. Die ligging van die herberg is in ongerepte natuurskoon, met veilige staproetes selfs tot op die berg. Ons gesin het die stap en bergklim so geniet - selfs ons dogter van 8 kon dit doen, en ons kon die mooiste foto's neem. Die bestuur is professioneel en stel opreg belang in die welsyn van die gaste. Baie dankie, ons kom vir seker weer terug.

Petro W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro W

Vriendelik en gasvry! Heerlike kuier!

Heerlike kuier met baie gasvrye host!

Ina C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina C

Ek wens ons kon 'n maand bly.

Wat 'n verrassing. Soveel spasie, huislikheid, vriendelike ontvangs deur Ina, ons kon net skoene uitskop en ontspan. Beslis gaan ons weer.

Henda D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda D

Wil jy jou batterye herlaai en wegkom vanaf daaglikse stres?

Dit was fantasties. Baie dankie Konrad. Ek en Gawie het dit so geniet op die 'plaas'. Ons aan definitief weer kom kuier.

Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Bianka F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bianka F

Sal dit vir niemand aanbeveel nie!

Het huistoe gery en by my eie huis gaan slaap. Dit was geld mors! Geen kliëntediens ontvang nie! Die plek lyk nie soos die foto's nie. Daar is sinkplaat in die badkamer! Baie baie swak! Geen sterre is veronderstel om toe gekry te word nie!

Engedi Herberg se terugvoer

Bianca ek is Baie jammer om dit te hoor . Ek was vir vir weke met julle op foon besig, geen kliente diens en die sink plaat in badkamer is deel van die muur eenheid weet smaak verskil maar jy is die eerste een wat daar oor klae jammer ons doen nie aan jou vereistes en ons het ongelukkig nog nie ster doel eindes maar glo ons gaan ook daar kom . Lekker dag.
Vriendelike Groete,

Patrys

Engedi Herberg
Shane K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane K

Secluded in a nice way and would go back anytime.

If you want a peace of mind and adventure. Engedi Herberg is a destination. I enjoyed self-catering facilities and entertainment units. Friendly staff. I like it

Jacob T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob T

We enjoyed ourselves.

We experienced a really awesome bush view and camp.

Theresa E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa E

Gerieflik, genoeg spasie en wonderlike kliëntediens!

Ons het heerlik gebly! Die omgewing is pragtig en die eienaars is baie hulpvaardig. Hulle doen alles in hulle vermoë om so gou as moontlik met enige iets te help. Alles was mooi skoon en netjies en gerieflik. Baie dankie!

Lynette G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette G

Baie gerieflik en rustig.

Sal graag wil sien dat daar staproetes uitgelê word sodat mens met gerief en veiligheid op wandelpaadjies kan stap.

Vanaf
Vanaf R670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avondale-weg M34, Magathas Hoek, Rustenburg, 0330, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38e4e11adeb2f04bba99444b54182833056e750227a80e1fa5a210805cba5f6d047ee3f4773dfa401271ba60abfc3d4cc8f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 Avondale Road M34 Magathas Hoek 0330 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.698235803682 27.14900046587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang