Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Engedi Herberg

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Bertha M
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Perfect and superb. It was superb, we had everything we needed, especially in the kitchen. The bedrooms were so beautiful, and the jacuzzi was a nice touch. One thing I was not happy about was that the swimming pool was dirty. But other than that, we enjoyed our stay. And they also supplied music.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fikiswa M
1 nag
4.4
Jun 2023

Interesting place and it's very nice. It's a very nice place because it's vintage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Konrad Werner
Engedi Herberg
Huge thank you, glad you enjoyed your stay hope to see you soon again.

Marius N
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2022

Lekker remote plek in die bos. Jacuzzi wou nie warm raak nie wat teleurstellend was nadat ons R 150 se krag moes laai.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Stephanie S
1 nag Saam met vriende
3.0
Jul 2022

Rustig in die bos. Die plek was baie netjies, dierevriendelik. Die host was baie vriendelik en behulpsaam. Enige probleem wat ons gehad het was dat die jacuzzi nie gewerk het nie. (nie opgewarm het nie), kon dit nie gebruik nie - was nogal teleurstellend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Gideon James J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Gerieflike en huislike verblyf in 'n stukkie paradys. Ons is 'n gesin van 7 (egpaar met 5 kinders). Ons het die ruim huislike akkommodasie baie geniet. Die vriendelike diens en hartlike ontvangs by Engedi getuig van die opregtheid van die instelling om mense meer as waarde vir hul geld te gee. Die ligging van die herberg is in ongerepte natuurskoon, met veilige staproetes selfs tot op die berg. Ons gesin het die stap en bergklim so geniet - selfs ons dogter van 8 kon dit doen, en ons kon die mooiste foto's neem. Die bestuur is professioneel en stel opreg belang in die welsyn van die gaste. Baie dankie, ons kom vir seker weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Vriendelik en gasvry! Heerlike kuier! Heerlike kuier met baie gasvrye host!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina C
1 nag
4.8
Aug 2018

Ek wens ons kon 'n maand bly. Wat 'n verrassing. Soveel spasie, huislikheid, vriendelike ontvangs deur Ina, ons kon net skoene uitskop en ontspan. Beslis gaan ons weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2018

Wil jy jou batterye herlaai en wegkom vanaf daaglikse stres? Dit was fantasties. Baie dankie Konrad. Ek en Gawie het dit so geniet op die 'plaas'. Ons aan definitief weer kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Jul 2018

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Bianka F
1 nag Saam met vriende
1.0
Nov 2017

Sal dit vir niemand aanbeveel nie! Het huistoe gery en by my eie huis gaan slaap. Dit was geld mors! Geen kliëntediens ontvang nie! Die plek lyk nie soos die foto's nie. Daar is sinkplaat in die badkamer! Baie baie swak! Geen sterre is veronderstel om toe gekry te word nie!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Konrad Werner
Engedi Herberg
Bianca ek is Baie jammer om dit te hoor . Ek was vir vir weke met julle op foon besig, geen kliente diens en die sink plaat in badkamer is deel van die muur eenheid weet smaak verskil maar jy is die eerste een wat daar oor klae jammer ons doen nie aan jou vereistes en ons het ongelukkig nog nie ster doel eindes maar glo ons gaan ook daar kom . Lekker dag. Vriendelike Groete, Patrys

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Konrad Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avondale-weg M34, Magathas Hoek, Rustenburg, 0330, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38e4e11adeb2f04bba99444b54182833056e750227a80e1fa5a210805cba5f6d047ee3f4773dfa401271ba60abfc3d4cc8f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 Avondale Road M34 Magathas Hoek 0330 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.698235803682 27.14900046587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang