Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Engedi Herberg

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avondale-weg M34, Magathas Hoek, Rustenburg, 0330, Noordwes
  • Vanaf R670 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Engedi Herberg is 23 km buite Rustenburg op 'n plaas geleë. Die lodge bied gerieflike verblyf wat ideaal vir 'n naweekwegbreek of as oornagplek vir reisigers is.

Engedi Herberg bied verblyf in 6 kamers wat elk 'n dubbelbed het, asook 'n solderkamer met 10 enkelbeddens. Elke slaapkamer deel 'n badkamer met 'n stort of 'n bad met 'n tweede kamer.

Daar is 'n gemeenskaplike, volledig toegeruste kombuis met alles wat benodig word om maaltye voor te berei. Daar is ook 'n TV-kamer met DStv, WiFi en 'n eetarea waar gaste etes kan geniet.

Die area bied lieflike natuurskoon wat dit die ideale plek maak om te ontspan, weg van die stad se gedruis. Daar is veilige parkeerplek beskikbaar. Daar is ook braaigeriewe in 'n verfrissende plaas-omgewing. Die gemeenskaplike lapa is 'n fantastiese plek om saam met familie en vriende tyd te spandeer en gaste kan ook langs die swembad of in die Jacuzzi ontspan.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van ongeveer 6 km is wat aangepak moet word voor gaste by die lodge kan uitkom. Dit kan deur klein voertuie bereik word, maar dit word aangeraai dat gaste stadig ry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Konrad Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Avondale-weg M34, Magathas Hoek, Rustenburg, 0330, Noordwes
  • Gaste dink Engedi Herberg het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avondale-weg M34, Magathas Hoek, Rustenburg, 0330, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38e4e11adeb2f04bba99444b54182833056e750227a80e1fa5a210805cba5f6d047ee3f4773dfa401271ba60abfc3d4cc8f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 Avondale Road M34 Magathas Hoek 0330 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.698235803682 27.14900046587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang