Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Engel

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lee-anne S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Rustig, goeie ligging, genoeg spasie vir almal. Gerieflike verblyf! Huis is ruim en alles wat mens nodig het. Braaikamer is ideaal met die see in die verte. Heining reg rondom die huis. Lekker speelarea vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonita V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Alles was fantasties! Ons sal vir seker weer by Engel kuier! Ons het heerlik gebly. Die huis is ideaal vir 'n groot groep volwassenes en kinders. Daar was werklik alles wat ons kon nodig hê en ons gasvrou was uiters vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone N
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Dit was 'n lang naweek waar ons baie memories as familie kon maak. Die huis was heerlik ruim en alles wat ons nodig gehad het, al was ons 15 mense. Van klein tot groot was tuis en die uitsig en ligging was perfek. Sal verseker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collene E
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Fantasties! Verwagtinge oortref! Rykie wen! Engel het ons verwagtinge oortref. Alles was perfek! Genoegsame beddegoed, eetgerei, vermaak en gerief! Al wat jy moet doen is: opdaag en slegs met kos. Die huis is ten volle toegerus! Rykie het ons so mooi ontvang! Vol energie, toeganklik, super vriendelik en tegemoedkomend. Haar diens was tops! Engel het regtig sy naam gestand gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Skoon, netjies, ruim, see uitsig huis! Perfek vir 'n groep vriende en familie om saam te kuier en onthaal binne of buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadette M
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Fantastiese ervaring. Rykie is 'n gem! Lieflike naweek saam met familie en 'n bonus dat dit 'pet friendly' is. Sal enige tyd die Engel aanbeveel. Sal beslis weer daar gaan bly. Great great great!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R6 200
R 6 200 R 4 960
per nag (plek vir 14)
Vanaf R6 200
R 6 200 R 4 960
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama 58, Struisbaai, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e3fb02b42167d858f4f67e8766139f6b7cb24a17bafb7294dfbc8a7000d03c9beabb379630ff78b13aff334adb20dd6d300?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 200 nouVanaf R4 960 per nag (plek vir 14) 6 5 1 5 58 Vasco Da Gama Struisbaai 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.812763907574 20.04810154438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang