Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Engel

Selfsorg
Naweekaanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 25 Okt 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama 58, Struisbaai, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 200 R4 960 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Engel is 'n ruim selfsorghuis in die kusdorpie, Struisbaai. Hierdie huis is 'n goeie keuse vir 'n gesinsvakansie aangesien dit slegs 100 m vanaf die see is en 'n omsetter het in die geval van kragonderbrekings.

Daar is 'n hoofhuis en 'n aparte woonstel wat in totaal slaapplek vir 14 gaste het. Die hoofhuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort en 'n bad. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer maak gebruik van die derde badkamer wat 'n stort het.

Die hoof-leefarea het 'n oopplan-ontwerp en die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis lei na 'n gemaklike sitarea met rusbanke en 'n binnebraai. Die huis het 'n vermaak-area met 'n kroeg, 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste en 'n buitebraai.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die woonstel het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n kroeg met 'n yskas, pooltafel en 'n stoep met braaigeriewe.

Die huis het 4 TV's met Netflix en Disney, asook WiFi. Daar is ook 'n buitestort en parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 7 Slaapkamers 5 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lee-anne S
5.0
Uitstekend. Rustig, goeie ligging, genoeg spasie vir almal. Gerieflike verblyf! Huis is ruim en alles wat mens nodig het. Braaikamer is ideaal met die...
Sien meer
Apr 2024
Sonita V
Gesin met tieners
5.0
Alles was fantasties! Ons sal vir seker weer by Engel kuier! Ons het heerlik gebly. Die huis is ideaal vir 'n groot groep volwassenes en kinders. Daar...
Sien meer
Mrt 2024
Simone N
5.0
Dit was 'n lang naweek waar ons baie memories as familie kon maak. Die huis was heerlik ruim en alles wat ons nodig gehad het, al was ons 15 mense. Va...
Sien meer
Nov 2023
Collene E
5.0
Fantasties! Verwagtinge oortref! Rykie wen! Engel het ons verwagtinge oortref. Alles was perfek! Genoegsame beddegoed, eetgerei, vermaak en gerief! A...
Sien meer
Aug 2023
Christine S
5.0
Skoon, netjies, ruim, see uitsig huis! Perfek vir 'n groep vriende en familie om saam te kuier en onthaal binne of buite.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vasco Da Gama 58, Struisbaai, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Engel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 200
R 6 200 R 4 960
per nag (plek vir 14)
Vanaf R6 200
R 6 200 R 4 960
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama 58, Struisbaai, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e3fb02b42167d858f4f67e8766139f6b7cb24a17bafb7294dfbc8a7000d03c9beabb379630ff78b13aff334adb20dd6d300?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 200 nouVanaf R4 960 per nag (plek vir 14) 6 5 1 5 58 Vasco Da Gama Struisbaai 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.812763907574 20.04810154438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang