Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Engela's Overnight Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ignus I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netjies, rustig, goeie waarde vir geld. Engela het ons warm verwelkom. Verblyf het alles wat jy nodig het. Lekker tuisgebakte beskuit en kwaliteit koffie. Dis skoon en netjies. Die atmosfeer is lekker rustig. Mens voel ook veilig met hul sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Aangename verblyf, goeie waarde vir geld. Heerlike verblyf. Alles wat ek nodig gehad het en nog baie meer was ingesluit. Aparte ingang, lekker buite area, veilige parkering, alles is uiters skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik rustig. Rustige, aangename gasvrou en kamer. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadine M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Peaceful, relaxing, safe, welcoming. We had a fantastic stay at the accommodation. The garden view was breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beveel bly plek beslis aan. Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het. Baie netjies en vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanna-lee J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lieflik. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
1 nag
5.0
Aug 2024

Perfect short-stay accommodation. My stay at Engela's was absolutely perfect, exactly what I needed. The accommodation is well-sized, thoughtfully appointed and very comfortable. I will definitely recommend it and use it again should I be in the area. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandre V
1 nag
5.0
Aug 2024

Plekkie baie ruim en gerieflik. Baie lekker, rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely room. Friendly hosts and comfortable bed. Thank you, Engela. Good location. Clean. Has everything you need. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loyiso S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent. It was a wonderful stay, loved everything about the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Truterstraat 4, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXgLBl7uXf5nE3NNXWnjfFCGQxkQRbj4qVojhfh0fXoKosY0xBX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 169 5 1 5 4 Truter Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.804578972068 19.888047426939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang