Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Engela's Overnight Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Truterstraat 4, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Engela's Overnight Accommodation bied gerieflike verblyf in die dorpie Robertson, geleë langs die bekende Roete R62 van die Kaapse Wynlande.

Verblyf word gebied in 2 slaapkamers wat in 'n gastehuis geleë is, albei met aparte ingange. Kamer 1 bied 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Kamer 2 is 'n kompakte, ekonomiese kamer met 'n dubbelbed en 'n volledige privaat badkamer met 'n stort reg langsaan. Albei kamers is toegerus met lugversorging, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, oorgenoeg breekware en eetgerei. 'n Beperkte hoeveelheid melk en beskuit word in elke vertrek geplaas.

Albei kamers het 'n paniekknoppie in geval van nood asook 'n brandblusser buite die kamers. Outomatiese buiteligte verlig die pad van jou voertuig na die kamers. Braaigeriewe kan beskikbaar gestel word. Geen troeteldiere word toegelaat nie en rook is verbode in en naby kamers.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 1 voertuig, per kamer, agter 'n elektroniese hek.

Die dorpie Robertson is bekend vir sy skoonheid, waar mauve jakarandabome skadu in seisoen bied. Wynkelders om in Robertson te besoek sluit in Graham Beck, Springfield, Bon Cap, Excelsior Estate, en boetiekwynkelders soos Rosendal en Fraai Uitzicht. Brandewynproeë en -toere plus die restaurant is ook by die Klipdrift-distilleerdery beskikbaar. Gewilde kalendergeleenthede sluit in Robertson Wacky Wine Weekend, Robertson Slow, Robertson Spring Festival en Robertson Wine-on-the-River. Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Arangieskop-staproete, olyfolieproe-ervaring, Pat Busch 4X4-roete, Robertson Kunsgalery, Robertson Boeremark en Wynvaart in Robertson in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 163 resensies vir Engela's Overnight Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 163

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Truterstraat 4, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Engela's Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Truterstraat 4, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXgLBl7uXf5nE3NNXWnjfFCGQxkQRbj4qVojhfh0fXoKosY0xBX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 163 5 1 5 4 Truter Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.804578972068 19.888047426939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang