EngelZicht Self-catering Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dorita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Jeneke H - Feb 2024
Algehele gradering
Baie mooi huis met alles wat 'n mens nodig het vir 'n rustige naweek.
Lees meerEngelZicht Self-catering Villa se terugvoer
Liewe Jeneke, dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly dat jy lekker gerus en verjaar het. My ma sê die huis het gelyk of daar niemand daar was nie. Dankie! Seënwense vir die nuwe lewensjaar! Dorita
Shuan H - Sep 2023
Algehele gradering
Plek is ongelooflik.
Lees meerKevin R - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing.
Edwina P - Feb 2024
Algehele gradering
The stay was very lovely.
Otto U - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant, quiet, friendly people.
Alet D - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike rustige veilige naweek saam met familie.
Caylene C - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Nicole D - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing views and extremely comfortable.
Tasneem G - Sep 2023
Algehele gradering
It was a beautiful spot.
Rozanne S - Mei 2022
Algehele gradering
Wou nie huis toe kom nie.
René B - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing met pragtige uitsig oor die see.
Robertha B - Mrt 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Shanaaz F - Jan 2022
Algehele gradering
Fabulous.
Ivan E - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Heinrich D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjiese huis, goed geleë.
Awaatif S - Mrt 2021
Algehele gradering
Beautiful lovely spacious near place. Very peaceful to get away from busy city.
Lees meerElizabeth K - Okt 2021
Algehele gradering
We specifically chose accommodation with entertainment for our teenagers and ourselves, however all entertainment was damaged and in poor condition, some to the extent we could not even use it.
Lees meerJennilee B - Jan 2020
Algehele gradering
Amazing.
Dalena A - Aug 2020
Algehele gradering
Huis is stil en ruim.
Louise V - Okt 2019
Algehele gradering
Als was perfek.
Jacey K - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig, pragtige plek.
Sarita K - Apr 2019
Algehele gradering
Volpunte.
Zonika V - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige, stylvolle huis ─ perfek vir 'n naweek weg.
Jc J - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker gewees en baie lekker verblyf.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Mariette H - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, die uitsig van die boonste vloer is fantasties!
Yolande V - Aug 2018
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
EngelZicht Self-catering Villa se terugvoer
Dis so lekker om sulke wonderlike mense by ons te hê. Baie dankie vir die ondersteuning.
Quentin V - Mei 2018
Algehele gradering
Stylvol en ontspannend.
EngelZicht Self-catering Villa se terugvoer
Altyd lekker om die huis te deel met goeie mense. Dankie vir die ondersteuning.
Jacqui B - Jul 2018
Algehele gradering
We feel the rates per night is to steep for a family of 4!
Marcello B - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was rustig, die area is baie stil.
EngelZicht Self-catering Villa se terugvoer
Ons waardeer die goeie terugvoer Marcello. Dit was ñ pleasier om julle daar te hê. Dankie vir die ondersteuning.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skoolstraat 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang