Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EngelZicht Self-catering Villa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Jonathan H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Beste nog so ver. Dit was amazing. Die tieners en ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeneke H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie mooi huis met alles wat 'n mens nodig het vir 'n rustige naweek. Die naweek by EngelZicht is presies wat ons nodig gehad het, die perfekte wegbreek. Die huis is perfek geleë met die mooiste uitsigte, so ons sal dit definitief aanbeveel. Ons het puik diens ontvang vanaf die eienaar, 'n baie vriendelike dame wat ons tegemoet gekom het met ekstra tyd op my verjaarsdag. Baie dankie, dit het my dag ekstra spesiaal gemaak, soveel so dat ons nie wou huistoe gaan nie, tyd het beslis te vinnig verby gegaan. Sal definitief in die toekoms weer wil teruggaan en alles wat EngelZicht bied, weer opnuut ervaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorita
EngelZicht Self-catering Villa
Liewe Jeneke, dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly dat jy lekker gerus en verjaar het. My ma sê die huis het gelyk of daar niemand daar was nie. Dankie! Seënwense vir die nuwe lewensjaar! Dorita

Marwaan S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Great experience. We thoroughly enjoyed our stay. From the home aesthetic, cleanliness and fully equipped with everything you need. We will definitely be back and also recommend it to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Amazing. Top class accommodation with great facilities. Very welcoming hosts. Would highly recommend to anyone looking to have a great weekend away in a relaxed environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Edwina P
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

The stay was very lovely. The place was really good. The place was clean and everything was as described in the games room. There are load-shedding lights as well as board games to play. The pool was lovely and not too deep, so it's very comfortable. The beds were great, and you will be extremely well-rested!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Otto U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2024

Pleasant, quiet, friendly people. The house has a lovely view of the ocean, with an open plan and spacious common area. Plenty of entertainment with the highlight of an outdoor pool. Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Alet D
Kort verblyf
4.2
Mrt 2024

Wonderlike rustige veilige naweek saam met familie. Baie dankie ons het baie lekker gekuier as 'n familie. Dorita baie dankie vir al jou vriendelikheid en gasvryheid. Verblyf is modern, gerieflik, skoon met alles wat jy nodig het. Wonderlike uitsig! Yzerfontein 'n ware juweel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shuan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Plek is ongelooflik. Was saam vriende in die huis. Die plek was mooi skoon en is ideaal vir 'n groep mense wat wil wegbreek. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Toe dit koel raak buite, kon ons lekker binne by die braai verder kuier. Ons kon lekker op ons eie onder wees as gesin, en die vriende wat nie kinders het nie, het bo geslaap sodat die kinders nie gepla word as hulle woelig was nie. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dorita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNzg2YTE3LTIxY2UtNDAwYS05MDVlLWE0MjljODc5ZGRiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 30 School Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.348457306836 18.154580378504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang