Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EngelZicht Self-catering Villa

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

EngelZicht Self-catering Villa bied selfsorgverblyf in 'n stylvolle dubbelverdieping-strandhuis met 'n uitsig oor die see vanaf die balkon. Die villa is in die kusdorpie Yzerfontein naby die strand, hawe, winkels, koffiewinkels en restaurante geleë.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Daar is ook 'n slaapbank en 'n matras vir kinders. Die derde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, lugbraaier, Nespresso-masjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eet- en sitarea is oopplan en het 'n etenstafel met sitplek vir 6, rusbanke, 'n platskerm-TV met Netflix en WiFi, en 'n ingeboude binnebraai. Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels, sonstoele en 'n ingeboude braai.

Op die onderste verdieping is daar 'n speletjieskamer met 'n veerpyltjiebord en 'n pooltafel. Die speletjieskamer het skuifdeure wat na 'n groot onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe lei. Die stoep bied 'n uitsig oor die swembad en die vuurput in die tuin. Hiér kan gaste lekker ontspan en 'n pragtige sonsondergang met 'n glasie wyn in die hand geniet. Parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, gholf, voetslaan en wildritte in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Jonathan H
Gesin met tieners
5.0
Beste nog so ver. Dit was amazing. Die tieners en ons het dit baie geniet.
Sep 2024
Jeneke H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi huis met alles wat 'n mens nodig het vir 'n rustige naweek. Die naweek by EngelZicht is presies wat ons nodig gehad het, die perfekte wegbre...
Sien meer
Feb 2024
Shuan H
Saam met vriende
5.0
Plek is ongelooflik. Was saam vriende in die huis. Die plek was mooi skoon en is ideaal vir 'n groep mense wat wil wegbreek. Alles wat ons nodig gehad...
Sien meer
Sep 2023
Caylene C
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Die huis is perfek geleë. Ons vriende het lekker ontspan en die swembad baie geniet. Dis veilig en netjies. Ek wil definitief weer ga...
Sien meer
Apr 2023
Marwaan S
Gesin met tieners
4.8
Great experience. We thoroughly enjoyed our stay. From the home aesthetic, cleanliness and fully equipped with everything you need. We ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dorita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Skoolstraat 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink EngelZicht Self-catering Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNzg2YTE3LTIxY2UtNDAwYS05MDVlLWE0MjljODc5ZGRiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 30 School Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.348457306836 18.154580378504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang