Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EngelZicht Self-catering Villa

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

EngelZicht Self-catering Villa bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde dubbelverdieping-strandhuis met see-uitsigte vanaf die buite-balkon. Die villa is in die kusdorpie Yzerfontein geleë, naby die strand, hawe, winkels, koffiewinkels en restaurante.

Die huis het slaapplek vir tot 6 volwassenes met 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Daar is ook 'n slaapbank en matras vir jong kinders. Die derde badkamer het 'n bad, toilet, stort en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel, lugbraaier, Nespresso-masjien en skottelgoedwasser in. Die eetkamer en leefarea is oopplan en het 'n etenstafel met sitplek vir 6, rusbanke, 'n platskerm-TV met Netflix en WiFi, en 'n binne-ingeboude braai. Die leefarea maak oop na 'n balkon met buite-eetmeubels, sonstoele en 'n ingeboude braai.

Op die onderste verdieping is daar 'n speletjieskamer met 'n veerpyltjiebord en pooltafel. Die speletjieskamer het skuifdeure wat na 'n groot onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe oopmaak. Die patio kyk uit oor die swembad en vuurput in die tuin. Hier kan gaste ontspan en 'n pragtige sonsondergang met 'n glas wyn geniet. Parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis.

Doendinge in die omliggende area sluit visvang, gholf, voetslaan en wildritte in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Jeneke H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi huis met alles wat 'n mens nodig het vir 'n rustige naweek. Die naweek by EngelZicht is presies wat ons nodig gehad het, die perfekte wegbre...
Sien meer
Feb 2024
Shuan H
Saam met vriende
5.0
Plek is ongelooflik. Was saam vriende in die huis. Die plek was mooi skoon en is ideaal vir 'n groep mense wat wil wegbreek. Alles wat ons nodig gehad...
Sien meer
Sep 2023
Caylene C
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Die huis is perfek geleë. Ons vriende het lekker ontspan en die swembad baie geniet. Dis veilig en netjies. Ek wil definitief weer ga...
Sien meer
Apr 2023
Kevin R
Saam met vriende
4.8
Amazing. Top class accommodation with great facilities. Very welcoming hosts. Would highly recommend to anyone looking to have a great ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Edwina P
4.6
The stay was very lovely. The place was really good. The place was clean and everything was as described in the games room. There are l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dorita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Skoolstraat 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink EngelZicht Self-catering Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNzg2YTE3LTIxY2UtNDAwYS05MDVlLWE0MjljODc5ZGRiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 30 School Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.348457306836 18.154580378504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang