Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

English Cottage @ Wetlands Game Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R543, Wetlands Game Lodge, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wetlands Game Lodge skuil in die skilderagtige Versasmelberge net buite Wakkerstroom en bied panoramiese uitsigte oor die groen heuwels en water. Die lodge is aan die voorheuwels van die Drakensberge op 10 500 hektaar bergagtige grasveld en vleilande.

Die privaat kothuis is op die rand van 'n meer en skep 'n romantiese toneel. Dit het Afrika-styl-dekor en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het onderskeidelik 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elk 'n bad, stort, wasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea en verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n boekrak aan die agterkant.

Die kothuis lei na 'n lieflike dek met sitplek, die perfekte plek om 'n oggendkoffie te geniet, of teen skemer met 'n glas wyn te ontspan. Daar is ook 'n lieflike grasperk met 'n vuurput.

Die lodge het wild-, voël- en plantlewe wat op 'n wildrit, 'n vierwielmotorfiets of 'n rustige wandeling verken kan word. Aktiwiteite sluit perdry, voetslaan, voëlkyk en kunsvlieghengel in. Gaste kan 'n restaurant en kroeg op die perseel geniet, met ontbyt, middagete en aandete teen 'n ekstra koste beskikbaar. Hierdie lodge is perfek vir 'n gesinswegbreek, romantiese wegbreek, trou-venue, of om in die natuur te ontspan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Charne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R543, Wetlands Game Lodge, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R543, Wetlands Game Lodge, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf7a7b206522019a5f4d0aa2e32dbbeaddea3917035ecfb49baf47bbe81d0b765b99bfd64429c7e456d6827cfe242c11fd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4) R543 Wetlands Game Lodge 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.322469188993 30.198925666293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang