Enjo Nature Farm
Beskrywing
Ruim op sanderige grond en onder die skadu van bome. Dit is langs die Biedouw-rivier wat loop van die eerste reënval af, gewoonlik van Mei af tot Desember en Januarie. Daar is 'n ablusieblok met 'n warm stort en toilet en skottelgoedwasgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeerplek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort

Ruim op sanderige grond en onder die skadu van bome. Dit is langs die Biedouw-rivier wat loop van die eerste reënval af, gewoonlik van Mei af tot Desember of Januarie. Daar is 'n ablusieblok met 'n warm stort en toilet en skottelgoedwasgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Prys sluit in
Kampeerplek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie lieflike selfsorg-eenheid is vas aan die hoofplaashuis. Dit het 'n privaat ingang, 'n badkamer, 'n kombuisie en 'n braai-area in die binnehof. Dit bied slaapplek vir 2 gaste en 'n enkelbed kan bygevoeg word vir 'n kind.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuisie het 'n badkamer en kaggel en 'n kombuisie onder 'n rietdak. Daar is slaapplek vir tot 3 gaste met 'n dubbelbed onder en 'n enkelmatras in 'n soldertjie wat met 'n leer bereik kan word. Daar is 'n rusbank en 'n braai-area buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n kombuisie, badkamer en kaggel binne asook 'n buitebraai-area. Dit bied slaapplek vir 4 mense in 'n oop kamer en 'n solder onder die grasdak wat met 'n leer bereik kan word. Daar is 'n koninggrootte-bed onder en 2 enkelbeddens bo. Die kombuisie is goed toegerus en beskik oor 'n yskassie, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster asook al die nodige eetgerei. Die eenheid het elektriese waaiers en warm water asook elektriese komberse op die beddens op die winter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het 'n kombuisie, badkamer en kaggel binne asook 'n buitebraai-area. Dit bied slaapplek vir 4 mense in 'n oop kamer met 'n solder onder die grasdak wat met 'n leer bereik kan word. Daar is 'n koninggrootte-bed onder en 2 enkelbeddens bo. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster asook al die nodige eetgerei. Die eenheid het elektriese waaiers en warm water asook elektriese komberse op die beddens in die winter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is 'n bekoorlike, afgesonderde kothuis in die lieflike Oskloof-area. Dit het 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n solder onder 'n grasdak met 2 enkelbeddens wat bereik word deur 'n leer. Daar is 'n badkamer met 'n stort, 'n kaggel en 'n braai-area. Die eenheid beskik nie oor elektrisiteit nie, maar wel 'n gasyskas, 'n tweeplaatstoof en warm water en lampies wat met sonkrag werk. Aangesien daar nie elektrisiteit is nie, is daar nie waaiers in die kamers nie, maar ons het 'n klein, natuurlike Jacuzzi in die muur ingebou waarin gaste kan afkoel in die somer. Dit vat 15 tot 20 minute om na die hoofhuis en die swemdam te stap en 5 minute om daarheen te ry.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Lazy Leopard House het 'n kombuisie, 'n badkamer met 'n aparte toilet, 'n kaggel en 'n braai-area. Daar is slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander kamer het 'n dubbelbed. Die solder het 2 enkelbeddens. Dit het 'n grasdak en kan met 'n leer bereik word. Daar is 'n natuurlike rots splonspoel ingebou langs die stoep sowel as 'n buite bad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Biedouwvallei, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang