Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Enjo Nature Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Guy & Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 68 resensies vir Enjo Nature Farm
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Deviaka C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deviaka C

Just amazing.

Amazing host. Beautiful scenery. Loved our stay. Too short of a visit. Will be back.

Enjo Nature Farm se terugvoer

Hi Deviaka, it was lovely to have you visit and camp with us, and we are so glad you had a good time. Thanks for the great review! We look forward to seeing you again.

Enjo Nature Farm
Cisca P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca P

Ons het elke oomblik daarvan terdeë geniet.

Ons het elke oomblik daarvan terdeë geniet. Die weer was perfek, sodat ons selfs die rivier kon aandurf. Ons honde het ook 'n fantastiese tyd gehad. Wees vir seker, ons sal beslis in die toekoms terugkeer. Die naweek was net te kort.

Marius M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Prentjie-mooi omgewing en 'n rustige aangename atmosfeer kuier!

Absoluut fantastiese ligging en die rustigheid oorval jou binne oomblikke van jou aankoms. Vriendelike bestuur dra by tot baie lekker kuier.

Michele T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele T

Incredible.

Absolutely amazing. So beautiful and lots of fun.

Sam J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam J

Onvergeetlik.

Ons tweede keer hier. Rustig en mooi. Puik kliëntediens.

Sebastian T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian T

Vreeslik lekker. Gasvryheid is soos om vir ouma en oupa in die Vrystaat te kuier.

Die beste blyplek!

Enjo Nature Farm se terugvoer

Altyd welkom hier, so bly julle het weer kom kuier.

Enjo Nature Farm
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Li D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Li D

Cottages and campsite for nature lovers.

Truly a nature farm, lovely cottages, a wonderful nature dam that is dog-friendly with shade and loungers, and another swimming dam close to reception. Some friends went for a long early morning hike.

Carla M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla M

The perfect peaceful breakaway spot.

My new favorite getaway spot. Absolutely beautiful location - the farm is spacious and private, and everything you need is catered for. Enjo Chalet is a rustic hideaway with close proximity to the river, pool, and walking distance from the swimming dam. We saw horses, wild rabbits, stunning birds and much more. This is a place worth visiting for a complete break from the bustle of city life. We'll be back soon!

Heidi M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M

Wegbreek avontuur.

Dit het gevoel asof ons aan die einde van die wêreld was. Presies wat ons nodig gehad het, baie afgeleë en privaat. Dit is beslis die beste medisyne om net met die natuur te wees. Die huisies is pragtig.

Rinda D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinda D

Kampeerplek netjies en skoon.

Ontvangs was goed met winkeltjie wat nodige aanhou vir gaste.

Wessie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessie V

Pragtige omgewing en baie vriendelike mense. Baie lekker gebly.

Ons het in Lonely Planet gebly. Dit is redelik ver van die ander eenhede. Daar is 'n mooi groot boom wat baie skadu gee. Dit het met tye werklik gevoel asof dit net ons twee alleen hier tussen die berge is. Die sterre is asemrowend en jy kan die stilte hoor. Ons het dit baie geniet.

Louwrens P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens P

Baie rustig en stil.

Was lekker om om 'n kampvuur te sit en na sterre te kyk in absolute stilte.

Elize B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Lieflike kampplek onder die bome.

Ons het lekker gekamp. Mooi kampplek met baie bome. Die WiFi vang ongelukkig nie daar op nie. Verder geen klagtes.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Lushka L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lushka L

Kos vir die siel!

Als wat die foto's vir jou voorstel en meer! Veilig. Pragtig. Ek en my honde wou nie huis toe gaan nie!

Deon V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Rus vir die siel.

Enjo het ons harte gesteel. Vir eerste keer in jare voel ons uitgerus en weer reg om "besige" wêreld aan te pak. 10 uit 10 vir ligging (Biedouw vallei), 10 uit 10 vir pragtie mooi verblyf en 10 uit 10 vir Guy en sy familie (eienaars van Enjo) dat julle ons so welkom laat voel het. 7 nagte was te kort! Sien julle weer September!

Enjo Nature Farm se terugvoer

Baie baie dankie Deon! Ons is so bly jy het dit hier geniet en ons sien uit om julle weer in September te sien!

Enjo Nature Farm
Mardi S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardi S

Ongelooflike ervaring.

Dit was die perfekte wegbreek van die geraas van die stad! Pragtige natuurskoon, helder sterre en ontspan langs die braaivleisvuur. Sal Enjo Nature Farm binnekort weer besoek!

Brechta V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brechta V

In die natuur.

As jy wil afskakel en wegkom van die gewoel, is dit die regte plek. Wonderskoon natuur, en baie staproetes. In blommetyd glo ongelooflik mooi.

Enjo Nature Farm se terugvoer

Baie dankie Brechta, ons hoop on sien julle weer miskien in blommetyd? Mooi bly

Enjo Nature Farm
Marisha S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisha S

Kuier saam eggenoot en ons hondekind.

Ons het in die Lonely Planet Cottage gebly. Die plekkie is prentjiemooi en presies wat mens nodig het om net stil te raak en weer mens te word. Ons stadshondjie het die vryheid verskriklik baie geniet. Sal verseker weer 'n draai kom maak.

Gradwill C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gradwill C

Wonderful, peaceful and beautiful views.

See stars.

Jolene B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene B

Different.

The road is long and the gravel can be off putting, but I've realised that the most amazing quietness, and the most amazing start can only be found after traveling a long piece of gravel. Bush setup, beautiful walks, the dam looks very attractive too. We ordered a braai pack, the lady of the house baked us a corn bread that we've never had before, it's out of this world. Imagine being cared for when you miss your mommy, that's how we felt. Lol, I can never imagine an honesty shop anywhere in my home city.

Crous W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crous W

Very quiet, nice walking routes and loved the fact that there's nobody close to you. Will visit again.

We enjoyed the quiet evenings and all the stars you don't see in town.

Wim V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V

Wonderlike ligging tussen die blomme.

Ons het gaan blomme kyk en wat 'n heerlike verrassing is dit nie.

Lukas En Milda O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas En Milda O

Mooi, mooi, mooi.

Enjo is pragtig. Hulle is besig om die blyplekke op te knap. Ons chalet was nie gereed nie en is ons in 'n baie klein plekkie ingesit. Dit was nogtans deur en deur die moeite werd. Die vallei was pragtig.

Enjo Nature Farm se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, dit was 'n plesier om by ons te kom kuier.

Enjo Nature Farm
Joan A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan A

Peaceful, calm, quiet and beautiful.

We took back roads, via Wuppertal, which make for exciting travelling, only recommended in a 4x4. We took our dog, which had to stay behind ne day when we went on a 3-4 hour hike. The owners heard the dog howling and were kind enough to attend to it. They offered to look after it, for any future such hikes, where dogs are not allowed. That was very nice of them. We strongly recommend anti-mosquito cream; this is not emphasized enough in the brochure.

Rohan K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan K

Back to nature with a sense of adventure!

Loved this little spot! Close to the Sevilla Rock Art walk and truly off the beaten track. We managed to get there with a Mini Countryman, but check roads to Wupperthal and Algeria before proceeding with a car. The actual farm is lovely and great for walks and exploring. It is safe and clean and lying under the stars at night next to the fireplace was bliss! We will be back!

Julia M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia M

Peaceful camp, stunning landscape, all you need is there.

We had a lovely stay at the camp, everyone was super friendly and helpful. The place is perfect to get away from the busy city life!

Benice D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Benice D

Voldoende vir ontspan.

Ons het dit baie geniet, om bietjie af te skakel, veral sonder selfoonsein. Oak Cottage was skoon, die bed gemaklik en daar was als wat ons nodig gehad het. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het ongelukkig in 'n baie warm tyd gegaan, en dit was maar moeilik, veral met ons hond wat ook saam was. Ons sal definitief weer gaan sodra dit bietjie koeler is in die middel van die jaar.

Michael H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Michael H

Too dusty, too neglected, no soul!

Nobody mentioned the atrocious 25 km corrugated gravel road! Also that peak summer temperatures are mostly above 40 degrees! The air of neglect was palpable! The Cabin in which we stayed had cockroaches! No ventilation and one ceiling fan. We left at 06:30 in the morning after one day at the place. Did I say left? Actually we fled!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Te stowwrig, te afgeskeep, geen siel!

Niemand het die gruwelike 25 km sinkplaatpad genoem nie! Ook dat die hoogste somertemperature meestal bo 40 grade is! Die lug van verwaarlosing was tasbaar! Die hut waarin ons gebly het, het kakkerlakke gehad! Geen ventilasie en 'n plafonwaaier nie. Ons vertrek 06:30 die oggend na 'n dag op die plek. Het ek gesê vertrel? Eintlik het ons gevlug!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Enjo Nature Farm se terugvoer

We are very sorry you did not have a good time on our farm, Mr Hurter. It’s always upsetting for us when guests do not enjoy themselves.
We do mention the gravel road on our website and in the booking confirmation email we send out. The road is maintained by the Cederberg Municipality and they regularly grade it. The first 15 kilometres of the gravel road is the main access road to Wupperthal and the last 11 kilometres of farm road are generally graded at the same time the municipality grades the Wupperthal road. The municipality began grading the roads a few days after you left and they are once again relatively smooth with only a few corrugations in places.
We try not to use much insecticide or poison on the farm and in the accommodation and for that reason, you will find insects (and the geckos that feed on them) in the cottages. We were surprised to hear you saw cockroaches though and so we thoroughly checked the accommodation on your departure but could not find any. We have also not had a report about them from subsequent guests and so we assume they were transient and have moved on.
January and February are hot months for us but you also, unfortunately, visited us in a week when the western cape was experiencing a regional heatwave. Nevertheless, the cabin is a small cottage and we will, in future, look to advise that for some people it may not be suitable in the hottest months and to recommend our other accommodation options. We also have plans to renovate the cabin by putting in further windows and converting the canvas tent sides of the kitchen area to a bricked in the kitchen. This should also solve the dust issue which we know is annoying for some people. We are, unfortunately, in the middle of a drought and the region has had its worse rainfall in years which means the dust is unfortunately exacerbated.
We have tried reaching out to you directly to try and make amends but it appears your contact number is not reachable. If you would like to discuss this further please do get in contact.
Best wishes,
Lauren & Guy

Enjo Nature Farm
Michael K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Ongelooflik.

Hierdie plek is ongelooflik.

Marna V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna V

Mooiste plek.

Enjo is ‘n juweel, dis geleë in een van SA se mooiste valleie. Fantastiese waarde vir geld, goed ingerig en besonderse gashere.

Edward D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward D

Hemel op aarde.

Enjo bied absolute rus vir jou siel.

Heleen D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D

Hemel op aarde!

Dit was voorwaar vrede soos min op die mooi plaas. Die stilte, die sterre, die pragtige landskap. Jy kan behoorlik daar afskakel. Die kinders het dit so geniet en kon net wegraak in die ooptes. Geen selfoon so beste plek vir afskakel.

Lydia V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia V

Rustigheid vir jou siel.

Om weg te kom van die daaglikse gejaag en geraas is Enjo Farms die ideale plek om rustigheid te gaan vind.

Barend V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V

Baie lekker gerus, uiters bekwame en vriendelike personeel.

Die akkommodasie en verblyf is puik, om net daar te te ontspan en te rus is presies wat ons nodig gehad het, ek beveel dit aan, hier kom mens weg van die stad se gewoel, geen fone wat heeldag pla nie. Ek sal beslis weer daar gaan draai.

Rassie E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie E

Baie skoon en netjies.

A+, sal definitief weer daar gaan bly.

Hennie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Altyd n voorreg om te besoek.

Dit is altyd 'n voorreg vir my om tyd daar deur te bring. Of dit in een van die huisies of kampplek is, is om het ewe. Die mense/eienaars/diere is enig in soort. Enige rooiwyn smaak beter en sterre en stilte 'n lafenis.

Pieter V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Stilte in die asemrowende Cederberge.

Die perfekte plek om van alles weg te kom. Dis stil. Dis bitter mooi. Die mense is gasvry en vriendelik. Daar's nie selfoonontvangs nie, maar wel WiFi by die plaashuis as jy dit rerig wil hê. Die verblyf is basies, maar skoon en netjies. Ek maak beslis weer 'n draai.

Christel B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel B

Heerlike plek met baie doendinge!

Ons moes voor 'n vol rivier omdraai en het dus later by Enjo gearriveer as wat ons beplan het. In die pragtige natuur, ontvlugting vir elke moeë siel! Ek dink daar kan net aandag aan gegee word aan die opklimplekke na boonste beddens, het onveilig gevoel. Die binne-vuurherd laat die plek egter baie na rook ruik.

Beatrix R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrix R

Eienaars is wonderlik gasvry! Die Sederberg is van die mooiste natuurskoon in die land.

Die Sederberg alleenlik is die moeite werd. Omtrent 18 kilos op 'n grondpad, heeltemal geskik om met 'n bakkie daar te ry. Sal volgende keer egter nie in Julie gaan nie, is bietjie koud. Die eienaars het onlangs die plaas oorgeneem en is baie gasvry!

John P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John P

Lovely, relaxing location.

Lovely location and a great getaway from the hustle and bustle of the city. Being pet friendly is important to us and our little Boston terrier who loved it there. The hosts were very friendly and helpful. Also a great location from which to explore the greater Cederberg region.

Henri D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Henri D

Baie rustige plekkie, met 'n senutergende pad daarheen.

Enjo was 'n absolute plesier om te besoek, grondpad daarheen is net baie nou, steil en in slegte kondisie. As jy eers op plaas is, is verwelkoming baie vriendelik en alles is beskikbaar wat jy nodig het. Perfekte wegbreek van die alledaagse gejaag.

Nelleke K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nelleke K

Onder die sterrehemel en pragtige natuur.

Ons husie "Lonely Planet" by Enjo Nature farm is pragtig geleë. Vêr van almal en baie rustig. Sterre ongelooflik mooi. Oulike waterpoel naby huis. Ongelukkig was huisie nie skoon nie. Eienaar het dit vir ons genoem dat hulle probleme gehad het, maar ons Nederlandse gaste was n bietjie teleurgesteld. Alles is 'n bietjie verwaarloos. Die omgewing, sterre, roete was ongelooflik mooi.

Lizel T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizel T

Baie lekker.

Heerlike plek om na weg te breek. Kamer het net 'n dakwaaier en dis baie warm in die somer. Sal definitief weer gaan. Baie vriendelike eienaars.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nick Y - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nick Y

Rustic chic cottage set in pristine wilderness.

A memorable, albeit short stay in this slice of dryland heaven. We were visited by friendly pets and countless shooting stars and left rested and content.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustieke en sjiek kothuis in die wildernis.

'n Onvergeetlike maar kort tyd in hierdie droë paradys. Vriendelike troeteldiere het besoek afgelê en daar was ontelbare verskietende sterre. Ons het lekker gerus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Stefan H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan H

Het meer verwag.

Die vlieë en brommers en water wat nie volledig uitloop nie was sleg. In blommetyd behoort die natuur vir alles wat lastig is te vergoed. Die pad vanaf die R355 oor Uitspankraal en die drif oor die Doringringrivier behoort net vir 4x4-entoesiaste aanbeveel te word.

Antoinette L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

Rustig en salig.

Heerlik gebly met twee klein kinders en 'n hond.

Anton David S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton David S

Vriendelik. Gasvry. Baie goeie kombuis.

Ek het deur die Sederberge met my fiets gery, en het by 'n paar gastehuise gebly. Enjo Farm was een van die geselligste plekke. Hulle het 'n baie goeie chef en die kombuisgeregte was baie lekker voorberei, en was goeie waarde vir geld.

Hanlie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S

Ons het in die anneks gebly en was baie gelukkig met alles.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die mense is vriendelik en die plaas is pragtig. Kon nie vir 'n beter plek vra nie.

Jan K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K

Baie, baie mooi!

Dit is vir 'n Transvaler asof jy in 'n ander land is.

William V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Gerieflik en waarde vir geld.

Die kaggel was 'n wenner vir die koue aande. Kothuis gerieflik en als wat nodig is vir 'n goeie paar dae se rus. Dis die plek om jou kop te gaan skoonmaak en wegkom van al die stres in die stad. Geen selfoonopvangs en televisie nie. Geniet die mooi natuur om jou en die 2 perde wat jou kom besoek vroeg in die oggend. Dankie ook aan die gasvrou en plaasbestuurder wat ons verwelkom het. Dankie weereens vir jul vriendelikheid.

Anine B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine B

Nature lover's paradise.

Peace, quiet, wow!

Noel H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Noel H

Will visit again.

Enjo is unspoilt and beautiful. Food for the soul.

Hein S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein S

Baie mooi ligging en baie goed geleë om blomme te kyk. Gerieflik ingerig.

Enjo is op 'n baie mooi plaas met 'n rivier wat daar deur vloei. Die huisie was klein maar netjies en alles wat nodig is met 'n lekker braai lapa.

Inge G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Inge G

'n Rustige ervaring.

'n Ver pad om te ry vanuit die Kaap, maar was 'n rustige ervaring.

Jasper V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jasper V

Teleurstellend. Is nie wat ons verwag het nie. Foto's misleidend.

Die anneks gedeelte wat aan ons toegeken is, was beslis nie soos beskryf en vertoon in advertensie nie. Die gras en bossies om ons blyplek was baie lank en onnet, wat glad nie 'n goeie indruk geskep het nie.

Natalie W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Natalie W

Dit was nie goed nie. Netheid en als. Baie spyt.

Dit wys WiFi op die blad waar jy jou bespreking plaas, maar die WiFi is net beskikbaar by die hoof reception area wat 'n hele entjie van jou huis af is. Netheid was ook 'n probleem. Gordyne, beddegoed, handdoeke sal ek nie gebruik nie aangesien sommige van die goed vuil kolle op het en nie volgens wense is nie. Sou graag dan maar liewer my eie beddegoed wou saamneem.

Zandre S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandre S

Perfekte ligging om te ontspan.

Indien jy op soek is na 'n wegbreeknaweek saam jou lewensmaat, gesin of vriende is hierdie die perfekte plek vir jou! Die pragtige natuurskoon en rustige atmosfeer doen slegs goed vir jou siel.

Jako T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako T

Lekkerste geen sein wêreld ooit!

Ons was met ope arms ontvang, ons was bietjie vroeg vir inboek maar die eienaars het ons dadelik gehelp en rond gewys op die plaas totdat ons kothuis reg was vir ons. Die stilte en skoonheid sal maak dat ons definitief weer teruggaan soontoe. Net 'n tip, as jy die pad ry vanaf die R355/Tankwa national park se rigting, maak seker jou voertuig is hoog en geseël vir water by die Doringrivier.

Anne C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne C

Raw beauty and intense peace.

The buildings, the decor, the hospitality calmly echo the expansive, raw beauty and peace.

Nadia V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Privaat en baie relaxing.

Baie ontspannend ons het dit baie geniet en sal weer gaan kuier!

Enjo Nature Farm se terugvoer

Hi Nadia,
Dankie vir die terugvoer, sien julle hopelik gou weer.
Alisa

Enjo Nature Farm
Nadia V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Privaat en baie relaxing.

Dit was baie aangenaam en sal weer 'n draai maak, maar volgende keer ry ons met 'n baie, baie lang stuk klipgrondpad. Ons het baie lekker ontspan!

Rika M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika M

Vrede vir die siel.

Pragtige omgewing. Huisie met al die nodige toegerus. Heerlik langs rivier gesit en braai en na die sterre gekyk met die paddakoor in die agtergrond. Eienares baie gasvry en behulpsaam. As jy rustigheid soek en jou batterye wil herlaai is hierdie die perfekte plek.

Grietjie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grietjie V

Rustig en baie mooi.

Volgens die advertensie noem julle dat die plaas naby Clanwilliam geleë is. Vir my wat van Mpumalanga af kom het ek nie besef dat die naby 65 km van Clanwilliam is nie. Miskien sal dit wenslik wees om die presiese km aan te dui.

Lilani P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilani P

Ongelooflike ervaring, huisie toegerus met al die nodige en omgewing ongerep en gee absolute vrede vir jou siel.

Die grondpad na die plaas het `n vreeslik pas om deur te maak maar daarna is dit pragtig. Dit was `n heerlike ervaring. My 8&9 jarige kinders en ons het ons vreeslik geniet. Ons kon die staproete met gemak saam hulle doen, ons het geroei op die dam en in die plaasdam geswem. In die aande het ons heerlik gebraai en sterre gekyk. Die eienaars is ongelooflik gasvry en die huisie is met al die nodige toegerus.

Ria G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria G

Basiese kampeergeriewe.

Ablusiegeriewe baie basies, maar tog voldoende vir kampering. Eienaars vriendelik en hulpvaardig.

Vanaf
Vanaf R280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biedouwvallei, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyMDQyYWQ0LTU2MTItNDlmZS1iZjM0LWZiZjJiMGZiOGM0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R280 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Biedouw Valley Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.139123741999 19.298562632521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang