Enjoy Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claredonweg 1, Selborne, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Enjoy Guest House is in die stil buurt Selborne, in die hartjie van Oos-Londen geleë. Die gastehuis is 1,5 km van die Vincent Park-winkelsentrum af.
Die 5 gastekamers het elk slaapplek vir 2 gaste. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis bied 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n eetarea en 'n knus gemeenskaplike sitarea. Daar is 'n swembad, braaigeriewe, veilige parkeerplek en WiFi op die perseel.
Die gastehuis bied 'n daaglike skoonmaakdiens, 'n strykdiens, droogskoonmaakdiens, 'n aangewese rookarea, lugversorging, 'n faks- en fotokopieermasjien teen ekstra koste en 'n groot ontbyt.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Siya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Claredonweg 1, Selborne, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Enjoy Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claredonweg 1, Selborne, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap