Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Entre Mer et Fôret Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Michaels-laan 34, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 870 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Entre Mer et Fôret Beach House is in die kusdorpie Nature's Valley langs die bekende Tuinroete geleë en word omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park. Hierdie volledig gemeubileerde vakansiehuis is in lowerryke tuine geleë en is binne maklike bereik van die strand sowel as die strandmeer geleë.

Verblyf word gebied vir tot 6 volwassenes met 'n kind en dit beskik oor 3 slaapkamers met 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kinderbed, terwyl die en suite-badkamer 'n bad het. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het sy eie badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, breekware en eetgerei, 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, sitkamerstel en 'n TV met DStv. Die balkon spog met uitsigte oor die berg en tuin, en dit bied 'n lieflike sitarea waar gaste buite-etes kan geniet.

Die huis spog met 'n ruim patio, tafeltennistafel, gratis WiFi en braaigeriewe in die tuin. Parkeerplek word op die perseel voorsien.

Gaste kan die Tuinroete verken vanaf hierdie ideaal geleë wegbreek of bloot ontspan en die son geniet. Die kombinasie van see, strandmeer, inheemse woud, fynbos en berge komplementeer die rustigheid van hierdie baie bekoorlike vakansiedorpie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bibi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • St Michaels-laan 34, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Entre Mer et Fôret Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 870
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 870
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Michaels-laan 34, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA410fa2bf7b8b7121f7a4819fe82adbd0429de65ecbcdc62534c976f821fdb0da195e8ad7a65ed3487edcafec7efb0927a1b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 870 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 34 St Michaels Avenue Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.980762100758 23.562563623428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang