Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Epicure Home Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lorraine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Amazing. It was very nice; we were very happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronella P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sal definitief weer van die gastehuis gebruikmaak. Het in die studio oorgebly vir een nag. Baie netjies met alles wat jy nodig het. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Veilige parkering vir jou voertuig ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Epicure Home Guest House
Baie dankie. En dankie vir die 5/5 - dit maak alles die moeite werd wanneer mens die tipe gradering ontvang. Alles van die beste.

Lionel F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Tuis soos my huis. Sal weer hier bly. Tersia en Pieter het ons baie tuis laat voel. Ek het 'n fout met die datum gemaak en hulle het nog uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Epicure Home Guest House
Thank you - you are very kind.

Marianne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelik, lekker, veilig! Baie vriendelike diens! Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Epicure Home Guest House
Baie dankie!

Melisa M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie rustig, mooi plek om te bly. Ons het baie lekker daar gebly vir die 2 dae. Eienaar is baie vriendlik, en ons ook gehelp om uit te vind hoe laat ons moes ry die oggend om nie laat te wees vir ons vlug terug huis toe. Ons het lekker gesels met die eienaar en sy vrou het ook gereeld ingecheck om seker te maak alles is nog reg. Plek is baie rustig, winkels is naby as jy iets kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Epicure Home Guest House
Baie dankie Melisa. Dit was 'n voorreg om julle te huisves.

Cindi A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great stay. Lovely little place for an overnight stay. Everything we needed, and the host was extremely friendly and hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gerieflik, gemaklik, gesellig. Tersia het ons op nommer 99 gehelp toe ons dringend oornagplek nodig gehad het. Daarvoor is ek baie dankbaar. Die Proteakamer was lieflik ingerig, baie skoon en netjies, en keurig "versier". Die bed is heerlik gemaklik en ons het lekker geslaap! Kommunikasie met Tersia was ook vinnig en maklik. Baie dankie vir dié juweel in Heidelberg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pieter en Tersia is twee supper wonderlikke mense. Baie aangename verblyf gehad. Pieter en Tersia is twee supper wonderlikke mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Lekker ruim en gerieflike kamer. Baie lekker, groot en gerieflike kamer. Is ook baie netjies en die mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Vriendelike diens en netjies en skoon verblyf. Baie oulike plek. Gasvrou baie vriendelik. Plek baie netjies en skoon. Hoofslaapkamer was baie ruim. Badkamer ook groot genoeg en netjies. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Epicure Home Guest House
Thank you so much, Suzette. It was great hosting you. Hope to meet again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tersia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hospitaalstraat 2, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65624765a523e0311c1685018231097ec13830fe1a55389c74dfe22b30c08df142c6eb15e88f90baa328911056eaab6a6a66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 2 Hospitaal Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -26.500430414125 28.348585039956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang