Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Epicure Home Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 16 Apr 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hospitaalstraat 2, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Vanaf R850 R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Epicure Home Guest House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Heidelberg, Gauteng. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die gastehuis bied verblyf in 7 pragtige kamers. Drie van die kamers het elk 'n privaat ingang met 'n buitestoep. Gaste in die ander kamers deel 'n ingang en het toegang tot 'n pragtige tuin met aangewese rookareas. Elke kamer het gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Sommige kamers het verhit-en-eetgeriewe en ander het goed toegeruste kombuise. Elke kamer het 'n waaier. Gratis WiFi en 'n TV met stroomdienste is beskikbaar in elke kamer.

Die lowerryke tuin is ideaal vir gaste wat wil ontspan en daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, kinderspeelarea en braaigeriewe. Die gastehuis het 'n sonkrag-rugsteunstelsel wat elektrisiteit voorsien tydens kragonderbrekings en 'n boorgat vir gebruik tydens wateronderbrekings. Die gastehuis is naby verskeie restaurante en voetslaanroetes. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Petronella P
Saam met vriende
5.0
Sal definitief weer van die gastehuis gebruikmaak. Het in die studio oorgebly vir een nag. Baie netjies met alles wat jy nodig het. Eienaars is baie v...
Sien meer
Sep 2024
Lionel F
Saam met lewensmaat
5.0
Tuis soos my huis. Sal weer hier bly. Tersia en Pieter het ons baie tuis laat voel. Ek het 'n fout met die datum gemaak en hulle het nog uit hulle pad...
Sien meer
Jul 2024
Marianne R
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, lekker, veilig! Baie vriendelike diens! Baie lekker gebly.
Jun 2024
Melisa M
5.0
Baie rustig, mooi plek om te bly. Ons het baie lekker daar gebly vir die 2 dae. Eienaar is baie vriendlik, en ons ook gehelp om uit te vind hoe laat o...
Sien meer
Jun 2024
Cindi A
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. Lovely little place for an overnight stay. Everything we needed, and the host was extremely friendly and hospitable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tersia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Hospitaalstraat 2, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink Epicure Home Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hospitaalstraat 2, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65624765a523e0311c1685018231097ec13830fe1a55389c74dfe22b30c08df142c6eb15e88f90baa328911056eaab6a6a66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 2 Hospitaal Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -26.500430414125 28.348585039956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang